Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jacobsdal

3.3 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Jacobsdal van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Jacobsdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jacobsdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jacobsdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jacobsdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jacobsdal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Jacobsdal

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Spectacular Private Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kimberley wat naby die dorp se besienswaardighede en ander geriewe geleë is. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers....

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monument Heights, Noord-Kaap

The Retreat Guesthouse is 'n moderne gastehuis wat deel van The Retreat Wedding Venue and Conference Room is. Die gastehuis is in Monument Heights, Kimberley, en bied maklike toegang tot hoofpaaie en dis naby 2 wink...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf- en B&B-opsies. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hospitaal en 3 km vanaf 2 winkelsentrums geleë. Verblyf by Little Rock Guest House be...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hillcrest, Kimberley

Repa Boutique Guest Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf in Hillcrest, Kimberley. Hierdie gastehuis is die ideale basis om die dorp se besienswaardighede en geriewe te verken. Verblyf word in verskeie individueel ver...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kimberley, Royldene

28 La Rochelle is gerieflike selfsorgkamers op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Altwee slaapkamers h...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Royldene

Ambassador Lodge is in die stil buurt Royldene in Kimberley geleë. Die lodge bied verblyf in 15 unieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Die kamers het TV's met sekere DStv-kana...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kimberley, Noord-Kaap

Marrick Safari is net 12 km van Kimberley af en bied gerieflike verblyf op 'n wildplaas met 3000 hektaar ongerepte grasveld. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis wat soos 'n herehuis ontwerp is. Dit was die oorsp...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Royldene

Welgewandel Gastehuis is 'n lieflike gastehuis wat ruim kamers in Kimberley bied. Die gastehuis bied 'n keuse tussen 5 individueel versierde kamers wat gemaklik ingerig is met koningingrootte-beddens of 2 enkelbed...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monument Heights, Noord-Kaap

Fancy Yellow Guesthouse is 'n luukse gastehuis geleë in 'n stil woonbuurt in Kimberley. Ons is oorkant die North Cape Mall met restaurante, filmteaters en vermaak vir jonk en oud. Daar is 8 kamers beskikbaar. Daa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hadison Park, Noord-Kaap

Eden Guest House bied gastekamers in Kimberley en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat smaakvol ingerig is. Elke kamer het 'n privaat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]