Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jamestown

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Jamestown van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Jamestown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jamestown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jamestown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jamestown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jamestown Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Jamestown

Spesiale Aanbod!
VanafR450
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die beeldskone woonbuurt, Paradyskloof, in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, vakansiegangers of sakereisigers. Daar is ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Webersburg Estate is 'n Kaaps-Hollandse wynlandgoed in privaat besit en bied B&B in Stellenbosch. Dié landgoed is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf en bied 'n gratis wynproe met elke bespr...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Die Helderberg is bekend vir die uitmuntende wyne wat hier verbou word. The Residence at Haskell Vineyards is geleë aan die voet van hierdie pragtige berg en versinnebeeld hierdie credo. Die uitleg van hierdie tw...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

The Residence is heeltemal afgesonder en omring deur die groen wingerde van Haskell Vineyards Estate. Hierdie stylvolle en ruim huis met sy 2 slaapkamers en 2 badkamers is ingerig deur een van Suid-Afrika se voorste...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

The Rooted House Stellenbosch bied luukse eenhede in Die Boord. Die Hoofhuis het slaapplek vir 5 gaste en die 2 woonstelle het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Die Hoofhuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer wat gedeel w...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

Red Cottage is 'n selfsorgkothuis in Stellenbosch, 2 km van die Universiteitskampus af, 1,5 km van die middedorp af en 1 km van die skole af. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en is ten vol...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

Two Vines Self-catering Guest Studio is in 'n rustige voorstad in die dorp Stellenbosch geleë. Verblyf word aangebied in 'n oopplan-woonstel op die eienaar se eiendom. Dié eenheid is ingerig met 'n koningingroot...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

At Home is in Die Boord, 'n buurt in Stellenbosch, geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Die eenheid is naby verskeie winkels, MediClinic, restaurante en ander geriewe. Die verblyf...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR750
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Brandwacht, Wes-Kaap

Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere af. Daar is 3 gerieflike en ruim en suite-kamers in 'n privaat huis in 'n stil buurt. Let asb. op d...

Vanaf
R1 524
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

12 On Lou bied verblyf in Stellenbosch en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinsbesoeke. Gaste kan hier ontspan, rus en die prentjie mooi Wynlande verken. Dié woonstel is op 'n residensiele perseel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Jamestown akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za