Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jamestown

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Jamestown van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Jamestown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jamestown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jamestown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jamestown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jamestown Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Jamestown

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Garden Flat is in 'n stil omgewing in Stellenbosch, Wes-Kaap, geleë. Dié historiese dorpie is omring deur 'n amfiteater van pragtige bergreekse. Stellenbosch is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, die langste ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brandwacht, Wes-Kaap

The Rose is in Brandwacht in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is lekker naby 'n hele rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaa...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Brandwacht Road House bied selfsorgverblyf in 'n ligte en gerieflike vierslaapkamerhuis in Stellenbosch. Die huis bied oorgenoeg spasie vir onthaal, 'n groot tuin, swembad vir warm somersdae en 'n houtvuur-pizzaoond...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

5 on Wege is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie or sakereisigers. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1 slaa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

16 Rhodes-North Self-catering Apartments is in Stellenbosch geleë, net 3 km vanaf Universiteit Stellenbosch. Die woonstelle is ideaal vir gesinne of paartjies wat die omgewing besoek. Verblyf word in 2 selfsorgwo...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalsig, Wes-Kaap

Relax in Stellenbosch bied 'n skoon, netjiese selfsorgwoonstel wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel is in Stellenbosch geleë naby die Coetzenburg-stadion ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Saraha's Luxury Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastesuite aan die voet van Stellenbosch se berge. Hierdie opgeknapte gastesuite het privaat parkeerplek en is op 'n woonerf waar die eienaar ook ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo Dalsig, Wes-Kaap

Cats and Lemons is in Dalsig geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorgwoonstelle. Gaste kan 'n woonstel op die grondvloer of op die boonste vloer bespreek en elke eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die woonstelle ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Linquenda Gaste Plaas skuil op 'n vreedsame plaas in die buitewyke van Stellenbosch. Dié plaas vorm deel van die Kaapse Wynlande wat meer as 145 wynkelders insluit. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede. Elke ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brandwacht, Wes-Kaap

Hikers Dream is in 'n stil straat aan die voet van die Stellenbosch-berge geleë. Die suite is sowat 10 minute se ry vanaf Stellenbosch se lewendige middedorp geleë, en is ideaal vir bergfietsry, voetslaan en paart...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Jamestown akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za