Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jan Niemand Park

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Jan Niemand Park van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Jan Niemand Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jan Niemand Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jan Niemand Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jan Niemand Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jan Niemand Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Jan Niemand Park

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenswood, Pretoria

Queenswood Bed and Breakfast is geleë in Queenswood, 'n stil sentrale woonbuurt naby Colbyn, Hatfield, Arcadia, Kilnerpark, Rietondale en Riviera. Queenswood Bed and Breakfast bied verblyf in 2 kamertipes. Daar i...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Meyerspark

10 Karatara is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Pretoria-Oos. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlike- en kulturele besienswaardighede, asook verskeie ou geboue wat 'n besoek werd is. Die eienaar wo...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenswood, Pretoria

Queensrest is in Queenswood geleë, 'n voorstad wat naby aan die N1 en N4 in Pretoria is. Dit is op die Gautrein busroete geleë en is naby aan die Gautrein se Hatfield-stasie, die universiteit, Loftus, verskeie hos...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Chapter One Overnight Cottage is 'n ruim en privaat selfsorgkothuis met 'n huislike atmosfeer in Montana Park, Pretoria. Chapter One is binne stapafstand van Kolonnade-winkelsentrum en Montana Traders. Montana Priva...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Murrayfield

Die Slumber Thatch is in Murrayfield, oos van Pretoria, met maklike toegang tot die N4, N1 en R21 geleë. Of jy oos na wes, of noord na suid in ons pragtige land reis ? The Slumber Thatch is die ideale oornag-verbly...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 795
R1 526
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Pierneef's Kraal is in Lynnwood Manor in Pretoria-Oos geleë. Dis die oorspronklike herehuis waar die bekende kunstenaar tussen 1939 tot en met sy dood in 1957 gewoon en gewerk het. Ons bied B&B-verblyf in 7 vrystaa...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, La Montagne

Belle Chambre bied gerieflike verblyf in Murrayfield, 'n rustige voorstad in Pretoria. Die stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en noemenswaardige ou geboue en museums om te vertoef. Dié se...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Pretoria

EightTwoNine on Codonia bied selfsorgverblyf in die Moot, 'n pragtige woonbuurt in Pretoria met asemrowende uitsigte op die Magaliesberge. Dié gastehuis is die ideale keuse vir 'n reisiger. Dit is 'n intieme oornag...

Vanaf
R435
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Waaierpalm bied gehalte-verblyf in Montana Park, Pretoria. Dié selfsorg-verblyf is ideaal vir sakereisigers en gesinne. Dis naby alle geriewe, insluitend restaurante, winkels, Montana Hospitaal, Wonderboom-lughawe ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Waverley

Gratia 1 en 2 is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerkothuis en 'n eenslaapkamerwoonstelletjie. Ons is sowat 3 km vanaf die N1 met maklike toegang tot baie besienswaardighede. Grat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Jan Niemand Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za