Geverifieerde Resensie
Cape Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1910 resensies.
"Definitief 4x4-wêreld. Paaie is nie bedoel vir gewone motors nie. Belê in 2de spaarwiel indien moontlik."
"Loved the small town of Sutherland. People was so friendly. I would highly suggest supper at Ou Meule. The food was beyond delicious. Best meal I have ever tasted. The food was served by special people. They made the evening super special. The OK food store was the biggest surprise. They stocked everything and anything. Well worth it. We went stargazing at Jurg's. What an awesome man with so much knowledge. Loved the stars. The only negative was the amount of people that was there. Sutherland will definitely see us again."
"Pragtige dorpie, sal vir seker weer die dorp besoek en vir seker weer by 81 on Church aanbly."
"Overnight stay was to see the flood museum. Interesting and well-run museum."
"Baie klein en oulike dorpie. Die sterre en die Sterre Observatorium is die hoogtepunte!"
"A place I visit a few times a year; no matter when - winter, summer or the other two seasons. It is a treat, especially if one is a keen mountain biker, runner or walker, or a photographer! Delightful eateries, especially the Lazy Lizard. I would return there daily if I could."
"Hierdie dorp het wonderlike toeristebesienswaardighede. Die vyeseisoen hou middle April op so daar moet 'n vyefees wees op die dorp. Toeriste hou van eet."
"The best maintained town that we ever visited. Quality restaurants and a must visit tourist destination."
"Kan nogal lekker warm word daar (as dit jou sal pla, nie vir ons) en die muskiete mag 'n probleem wees as hulle van jou hou! Gelukkig het meeste akkommodasies muskietnette by die slaapareas, maar vleisbraai kan lastig wees."
"Pragtige Karoodorp met vriendelike mense, lekker eetplekke, lekker olyfolie, fantastiese kaas."
"Baie besonderse Karoodorp met besonderse mense, baie lekker restaurante en baie goeie kaas."
"Die planetarium was 'n teleurstelling, ons het verwag om daar meer oor die sterre en die hemelruim te leer, maar helaas, daar was meer advertensies en onnodige inligting as enige inligting oor die hemelruim."
"Pragtige kunsdorpie met Karoo-tema, huise oor die algemeen baie goed versorg, Lazy Lizzard se lampasteitjies 'n moet."
"Sutherland het soveel om te bied vir mense wat van die heelal meer wil weet en nog baie meer."