Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (79)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Kaap St. Francis

4.6 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Kaap St. Francis van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaap St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaap St. Francis.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap St. Francis akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape St Francis Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaap St. Francis Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kaap St. Francis

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Rulanda Lodge bied 2 selfsorgverblyfopsies op die eienaar se perseel in Paradise Beach, 'n kusoord in die Oos-Kaap. Dis sowat 93 km vanaf Port Elizabeth en 7 km vanaf Jeffreysbaai geleë. Dié Tuinwoonstel is 'n oo...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Ocean Symphony is 'n bekoorlike gastehuis op die strandfront in die kusdorp Jeffreysbaai. Dié bekende branderplank-bestemming het besienswaardighede soos in klein dorpies, pragtige skulpstrande en puik branders. ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Barefoot Retreat is 'n lieflike selfsorgstrandhuis vir tot 6 gaste op Paradise Beach in Jeffreysbaai se strandfront. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n kombuis, eetarea en sitarea. Twee van ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kaap St. Francis

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Paradise Found is 'n selfsorgvakansiehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dié smaakvol versierde vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die omgewing, op die berge in die verte en oor die see. Die huis is hoog ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Marine Paradise Guest House bied gemaklike verblyf teen die see in die veilige Paradise Beach. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die strand af. Verblyf word aangebied in slaapkamers wat elkeen see-uitsigte...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Paradise On Sea bied selfsorgwoonstelle wat individueel of saam vir 'n groot groep bespreek kan word. Dit is in Paradysstrand in Jeffreysbaai geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Vrede bied gehalte-vakansieverblyf in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dis naby die strand, talle winkels en restaurante, asook besienswaardighede en doendinge in Jeffreysbaai. Die huis het 4 slaapkamers en bied slaap...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

10 Ebersohn is in Paradysstrand naby Jeffreysbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Die eenheid is minder as 'n kilometer van die strand af en na aan al die nodige geriewe. Die woonst...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai

iParadesi bied gerieflike gastehuisverblyf in die rustige Paradise Beach, sowat 7,1 km vanaf Jeffreysbaai. Hierdie lieflike gastehuis is op die strand en bied asemrowende see-uitsigte. Die eiendom spog met 'n privaa...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Moya Manzi Beach House is op die beeldskone ooskus by Paradysstrand naby Jeffreysbaai geleë. Die oopplan huis is só ontwerp om ononderbroke panoramiese see-uitsigte te bied terwyl jy by die luukse en gerieflike vi...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Lombardini Game Farm is in die prentjiemooi Seekoeiriviervallei. Dit is net 'n paar minute se ry van Jeffreysbaai en Kaap St. Francis, 2 van Suid-Afrika se top-branderplankbestemmings af. Lombardini Game Farm bied ...

15% af Aanbod!
VanafR650
R553
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradise Beach, Jeffreysbaai

House on the Hill is in 'n stil doodloopstraat in Paradise Beach, 6 km vanaf Jeffreysbaai. Verblyf is beskikbaar in 'n privaat kamer met 'n stoep wat 'n uitsig oor die tuin en op die berge in die verte het. Die pr...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Sola Fide Residence is aan die Sonskynkus in Paradysstrand, Jeffreysbaai geleë. Sola Fida het ruim, luukse selfsorg-eenhede en bied uitstekende see-uitsigte en pragtige sonsondergange. Dit is 150 m van 'n asemrowe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

The Blue Dragonfly is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die dek bied 'n lieflike uitsig oor die omgewing. Dié woonstel is op stelte en het trappe aan die buitekant wat ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Aguia-Vista Luxury Apartment is 'n moderne, luukse en privaat selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die Aguia-Vista-gebou in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die woonstel bied 'n see-uitsig, asook 'n uitsig oo...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Paradise Sands 8 is in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Seekoeirivier-natuurreservaat, The...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

58 Lagoonview is 'n vakansiehuis aan die oewers van die Seekoeirivier in Paradysstrand in die Oos-Kaap. Die huis is loopafstand vanaf die naaste swemstrand af. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 ruim slaapkamers en 2 ...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

The Shack is 'n ten volle gemeubileerde dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis 300 m van die strand in Paradysstrand, Jeffreysbaai af. Kom luister na die gedruis van die branders en asem die vars seelug in, terwyl jy...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Paradise Sands is in Jeffreysbaai, Oos-Kaap en is bekend vir landskapsritte, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede soos die Seekoei River Natuurreservaat, die Happy Hippo Play Farm, en die Jeffre...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Die River Kaya bied uitstekende selfsorgverblyf langsaan die Krommerivier, net 12 km van St. Francis af, een van die top-vakansiebestemmings op die pragtige Tuinroete. Dit is omtrent 8 km van die St. Francisbaai-mon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 121 tot 122

Welkom by die Kaap St Francis akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za