Verified Reviews

Cape Route 62

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62

Rated 4.5 out of 5 based on 2352 reviews.

Robertson, Cape Route 62

Engela's Overnight Accommodation

"Pragtige omgewing binne bereik van allerlei toeriste aantreklikhede."

Ladismith, Cape Route 62

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

"Ons geniet die dorp vreeslik baie, Vyver's Rus is die kersie op die koek!"

Montagu, Cape Route 62

Montague 4 Seasons

"Pragtige omgewing tussen berge. Die trekkerrit en potjiekos op Proteaplaas is 'n heerlike uitstappie, en met natuurlike warmbronne en grotte is daar definitief heelwat lekker dinge om te doen!"

Robertson, Cape Route 62

De Hoop Cottages

"Daar is so baie om te ontdek met vriendelike mense wat 'n mens ontvang en bedien."

Robertson, Cape Route 62

Arnheim Guest Cottage

"Lovely place. We took the kids to the nursery to play food, wasn't so great but they enjoyed the play area."

Ceres, Cape Route 62

Flatlets @ Kaleo Guest Farm

"People are unbelievably friendly."

Calitzdorp, Cape Route 62

The Calitz

"Klein, tipies Karoo."

Prince Alfred Hamlet, Cape Route 62

Rhodene Farm Cottages

"Die landelikheid en ongewone aantreklikheid van die Skurweberge is 'n welkome kombinasie saam met die vrugteboorde om 'n omgewing te skep wat nie sommer geëwenaar kan word nie. "

Robertson, Cape Route 62

Engela's Overnight Accommodation

"Die Four Cousins Restaurant is fantasies!"

Montagu, Cape Route 62

@ Echeveria

"Montagu is in die middel van die Kaapse Plooi gordel met die mooiste bergtonnels denkbaar. Die argitektuur is oud en pragtig bewaar met etlike historiese monumente. Die omgewing se vrugte en wynplase is pragtige en daar is wonderlike bergklim staproetes om te geniet."

Montagu, Cape Route 62

Badensfontein

"Beste dorp in die omgewing."

Robertson, Cape Route 62

Paul Kruger 63

"Pragtige omgewing en genoegsame winkels om goeie keuses uit te oefen."

Montagu, Cape Route 62

@ Echeveria

"Beautiful views and breathtaking mountains."

Montagu, Cape Route 62

@ Echeveria

"Montagu is uit en uit een van die beste plekke vir besoekers. Outydse geboue, museums, klein markie, en so meer."

Montagu, Cape Route 62

Abigail's Garden Cottage

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

McGregor, Cape Route 62

Plum Tree Cottage

"Dis die ideale plek om te gaan ontspan - lees, eet, stap, drink wyn, gaan ry op die boot by Viljoensdrift, lees, eet, stap en drink nog wyn. Daar is wonderlike restaurante en kunsgalerye in McGregor."

McGregor, Cape Route 62

Ons Huisie

"Karaktervolle dorpie met interessante besoekpunte. Vriendelike diens, goeie restaurante. "

Robertson, Cape Route 62

Paul Kruger 63

"Vriendelike en lekker."

Montagu, Cape Route 62

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Dit is een van die mooiste dorpies op Roete 62."

Montagu, Cape Route 62

Mountain View @ The Little Gem

"Baie lekker mense, heerlike kos. Sal binnekort weer daar oornag."

Calitzdorp, Cape Route 62

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Heerlike wyn geproe by De Krans. Beveel dit aan."

Calitzdorp, Cape Route 62

The Calitz

"Dit is mooi geleë, maar sou baat vind as dit skoner gehou sou word."

Calitzdorp, Cape Route 62

De Wawielhuis Calitzdorp

"Meer behoort gedoen te word om toeriste in te lig van alles wat te sien en doen is in die omgewing."

Montagu, Cape Route 62

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Sien uit daarna wanneer die paaie klaar is om weer te gaan."

Page
Page 66 - Showing 1951 to 1980
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers