Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3690 reviews.
"Jy moet jou rigting en plekke in die Paarl ken - dit kom maar deurmekaar voor. Vra maar vir Minette vir voorstelle vir resaurante. Die meeste is bietjie weggesteek."
"Toegang tot Stellenbosch vanaf die N2 of R310 is 'n nagmerrie. Gebruik liewer die R44 of R46 vanaf die N1."
"Montagu en omgewing het baie te doen en te sien, 'n mooi omgewing en die trekkerrit by Proteaplaas is 'n moet."
"Worcester is very clean and has so many beautiful wine farms to visit. The people are friendly and helpful."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"Ons tweede keer daar. Ongelooflik baie om te doen vir so 'n klein dorpie. Baie lekker restaurante en heelwat plase om the besoek vir 'n lekker wyn- of olyfproe."
"Ons was beïndruk maar was te kort daar om Robertson volwaardig te gradeer."
"Ek is eintlik van die Weskus of platteland waar ons gewoond is aan minder verkeer en mense-opeenhoping. Die vrugte en groen landskap is rêrig 'n plus vir die omgewing."
"'n Versteekte diamant vir almal wat lief is vir 'n goeie wegbreek uit die stad se gedruis."
"Lovely Boland town, extremely neat and tidy throughout. It can get very hot in summer, but lovely walks with views of the fruit orchards surrounding the town."