Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.
"CT is the most beautiful city with all its sightseeing opportunities. The cultural experience from food, to its people, to its landscapes (mountains and beaches) is a must-have/see for anyone who would like to experience a different side of Africa."
"Die Kaap het 'n plekkie diep in my hart en ek sal altyd weer terugkom om te kom kuier."
"Cape Town has it all to suit all tastes with reference to places to visit, entertainment, restaurants, sporting events etc."
"Heerlik om in strate en paaie te ry wat skoon is en nie vol slaggate is nie! Doen so voort Kaapstad!"
"Ons eerste besoek aan Kaapstad, skoon en netjies onderhou deur owerhede. Het ongelukkig net 4 dae tot ons beskikking gehad en kon dus net blitsbesoeke oral doen. Sal vir seker terugkeer. "