Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 2597 resensies.
Minette M. - 19th December 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Naby ander besienswaardighede.
Joanne D. - 19th December 2017
staying in Table View, Kaapstad
Alles is perfek.
Tommie S. - 18th December 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Baie lekker plek en is naby alles geleë.
Cathy D. - 15th December 2017
staying in Flamingovlei, Kaapstad
Baie rustige en veilige area.
Magrieta L. - 14th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Baie pragtige dorp. Natuurskoon.
Lyda K. - 13th December 2017
staying in Table View, Kaapstad
Ons love dit, gaan bly gereeld in Blouberg.
Naku M. - 13th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
You need to chose well which side of Bellville, ours was excellent!
Lian S. - 13th December 2017
staying in Groenpunt, Kaapstad
Baie veilig, en middelpunt tussen al die besienswaardighede.
Ilsje D. - 12th December 2017
staying in Groenpunt, Kaapstad
Heelwat meer om te ontdek en te doen as waarvan ek bewus was.
Hilga D. - 12th December 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Baie plekke om te besoek en te sien. Die rooi bus en Uber is betyds en betroubaar.
Gerda S. - 12th December 2017
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Geen mooier plek as die weer jou goedgesind is nie!
Vanessa V. - 12th December 2017
staying in Table View, Kaapstad
Erge wind!
Mosa M. - 12th December 2017
staying in Vishoek, Kaapstad
Very friendly people.
Ziska M. - 12th December 2017
staying in Groenpunt, Kaapstad
Perfect location, beautiful scenery.
Cheryl A. - 12th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Always enjoy my time.
Marthinus V. - 12th December 2017
staying in Groenpunt, Kaapstad
Het veilig gevoel en ons verblyf baie geniet.
Elmarie J. - 12th December 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Dis lekker naby alles.
Jan H. - 12th December 2017
staying in De Waterkant, Kaapstad
Raserig.
Adele G. - 12th December 2017
staying in Noordhoek, Kaapstad
Gerieflike ligging om die Kaap te verken.
Willem K. - 11th December 2017
staying in Rosebank, Kaapstad
Die strate is baie nou en beknop. Kan nie al die verkeer met spitstyd hanteer nie.
Jan H. - 11th December 2017
staying in Groenpunt, Kaapstad
Moenie by Belugas gaan eet nie, swak swak diens.
Andreas S. - 11th December 2017
staying in Boston, Kaapstad
Met 'n bietjie aandag en moeite kan dit in 'n lieflike plek omskep word.
Neels D. - 10th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Mooi omgewing en sentraal geleë.
Wilhelm B. - 9th December 2017
staying in Parow, Kaapstad
Naby die stad, Durbanville, Panorama en Tygervallei.
Leani V. - 9th December 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Lekker naby winkels geleë en sentraal ten opsigte van omliggende dorpe.
Johann B. - 9th December 2017
staying in Vishoek, Kaapstad
Verkeer kan 'n kopseer wees vroegoggend.
Stuart C. - 8th December 2017
staying in Tuine, Kaapstad
Goeie ligging, met winkels en restaurante beskikbaar. Net vir inligting: Die onderdak parkering is nou R50 per dag.
Mona P. - 8th December 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Pragtige dorp, vriendelike mense.
Sebastian K. - 8th December 2017
staying in Brackenfell, Kaapstad
Bou so voort .
Renee P. - 6th December 2017
staying in Muizenberg, Kaapstad
'n Pragtige bestemming, maar maak nie voorsiening vir toeganklike akkommodasie geriewe vir rolstoele nie.
Brian B. - 6th December 2017
staying in Rondebosch East, Kaapstad
Location really is central.
Heidi O. - 6th December 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Pragtig en naby baie ander dinge om te doen.
Martienet F. - 4th December 2017
staying in Simonstad, Kaapstad
'n Dorpie met 'n fantastiese geskiedenis en 'n regte kuier "vibe".
Tariena D. - 4th December 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Pragtige voorstad met goeie ligging. Veilig en naby winkelsentrums, besienswaardighede en die Universiteit.
Ilse C. - 4th December 2017
staying in Tuine, Kaapstad
Goed geleë en naby alles wat Kaapstad spesiaal maak.
Andy F. - 4th December 2017
staying in Claremont, Kaapstad
Pleasant suburb with easy access to the highway and botanical gardens.
Ezette K. - 3rd December 2017
staying in Vishoek, Kaapstad
Tipiese vakansie bestemming. Geleë tussen baie besienswaardighede, nie te ver om te reis nie.
Conrad V. - 2nd December 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
Sentraal tot al die hoofpaaie. Goeie basis vir vakansie.
Janette B. - 2nd December 2017
staying in Vishoek, Kaapstad
Pragtige en netjies dorp.
Yvonne G. - 2nd December 2017
staying in Constantia, Kaapstad
Dit is beslis een van die juwele van ons land. Sal baie graag in die toekoms meer tyd daar wil spandeer.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]