Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2505 resensies.
Mosa M. - 12th December 2017
staying in Vishoek, Kaapstad
Very friendly people.
Ziska M. - 12th December 2017
staying in Groenpunt, Kaapstad
Perfect location, beautiful scenery.
Cheryl A. - 12th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Always enjoy my time.
Marthinus V. - 12th December 2017
staying in Groenpunt, Kaapstad
Het veilig gevoel en ons verblyf baie geniet.
Elmarie J. - 12th December 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Dis lekker naby alles.
Jan H. - 12th December 2017
staying in De Waterkant, Kaapstad
Raserig.
Adele G. - 12th December 2017
staying in Noordhoek, Kaapstad
Gerieflike ligging om die Kaap te verken.
Willem K. - 11th December 2017
staying in Rosebank, Kaapstad
Die strate is baie nou en beknop. Kan nie al die verkeer met spitstyd hanteer nie.
Jan H. - 11th December 2017
staying in Groenpunt, Kaapstad
Moenie by Belugas gaan eet nie, swak swak diens.
Andreas S. - 11th December 2017
staying in Boston, Kaapstad
Met 'n bietjie aandag en moeite kan dit in 'n lieflike plek omskep word.
Neels D. - 10th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Mooi omgewing en sentraal geleë.
Wilhelm B. - 9th December 2017
staying in Parow, Kaapstad
Naby die stad, Durbanville, Panorama en Tygervallei.
Leani V. - 9th December 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Lekker naby winkels geleë en sentraal ten opsigte van omliggende dorpe.
Johann B. - 9th December 2017
staying in Vishoek, Kaapstad
Verkeer kan 'n kopseer wees vroegoggend.
Stuart C. - 8th December 2017
staying in Tuine, Kaapstad
Goeie ligging, met winkels en restaurante beskikbaar. Net vir inligting: Die onderdak parkering is nou R50 per dag.
Mona P. - 8th December 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Pragtige dorp, vriendelike mense.
Sebastian K. - 8th December 2017
staying in Brackenfell, Kaapstad
Bou so voort .
Jonathan Grant B. - 6th December 2017
staying in Muizenberg, Kaapstad
'n Pragtige bestemming, maar maak nie voorsiening vir toeganklike akkommodasie geriewe vir rolstoele nie.
Brian B. - 6th December 2017
staying in Rondebosch East, Kaapstad
Location really is central.
Heidi O. - 6th December 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Pragtig en naby baie ander dinge om te doen.
Martienet F. - 4th December 2017
staying in Simonstad, Kaapstad
'n Dorpie met 'n fantastiese geskiedenis en 'n regte kuier "vibe".
Tariena D. - 4th December 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Pragtige voorstad met goeie ligging. Veilig en naby winkelsentrums, besienswaardighede en die Universiteit.
Ilse C. - 4th December 2017
staying in Tuine, Kaapstad
Goed geleë en naby alles wat Kaapstad spesiaal maak.
Andy F. - 4th December 2017
staying in Claremont, Kaapstad
Pleasant suburb with easy access to the highway and botanical gardens.
Ezette K. - 3rd December 2017
staying in Vishoek, Kaapstad
Tipiese vakansie bestemming. Geleë tussen baie besienswaardighede, nie te ver om te reis nie.
Conrad V. - 2nd December 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
Sentraal tot al die hoofpaaie. Goeie basis vir vakansie.
Janette B. - 2nd December 2017
staying in Vishoek, Kaapstad
Pragtige en netjies dorp.
Yvonne G. - 2nd December 2017
staying in Constantia, Kaapstad
Dit is beslis een van die juwele van ons land. Sal baie graag in die toekoms meer tyd daar wil spandeer.
Berdene W. - 1st December 2017
staying in Table View, Kaapstad
Hang af wat jy wil besoek. Redelik ver as jy die populêre toeriste plekke wil verken. Lekker naby Blouberg, wat 'n beeldskone strand is.
Werner M. - 1st December 2017
staying in Athlone, Kaapstad
Heel rustig. Klomp pensioenarisse, rustige area.
Enrico B. - 1st December 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
Sjoe baie pragtig stil en goeie atmosfeer.
Neels V. - 30th November 2017
staying in Claremont, Kaapstad
'n Rustige, stil en mooi dorpie.
Marta Q. - 30th November 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Great area to stay in. Would recommend it to anyone.
Rachelle M. - 28th November 2017
staying in Century City, Kaapstad
Ek sal beslis terug gaan Century City toe, enige tyd, so ook my gesin. Dit is 'n baie rustige area en 'n mens voel baie veilig in die omgewing omdat daar visuele polisiering is in die hele Century City area. Ek sê nog steeds dat Century City 'n stukkie hemel op aarde is. Jy voel glad nie asof jy in die stad is nie. En beslis 'n huis weg van die huis af.
Vyver K. - 27th November 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Kaapstad is 'n wonderlike stad met sy eie besonderse bekoring.
Tasmeema W. - 27th November 2017
staying in Marina Da Gama, Kaapstad
Very good security.
Thabang N. - 27th November 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
It's a place to be.
Flip N. - 26th November 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Alles wat ons nodig gehad het was byderhand, restaurante, groot en klein winkelsentrums en parke. Dit is gerieflik en maklik om in die buurt te stap en dit is redelik naby reservate en staproetes.Ons het maklik oor die weg gekom na enige kant toe - stad toe, Valsbaai toe, Boland en Overberg toe en lughawe toe. Ons het wel nie in spitstyd gery nie. Rondebosch is natuurlik naby die Nuweland stadionne en die gastehuis is baie gerieflik vir wedstryde.
Giles R. - 26th November 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Mooi.
Paulien K. - 25th November 2017
staying in Vredehoek, Kaapstad
Rustige wijk, dichtbij het centrum.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za