Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 2591 resensies.
Lizanne D. - 2nd January 2018
staying in Claremont, Kaapstad
Dit was die eerste keer wat ek in Claremont tuisgegaan het. Claremont is baie sentraal wat toegang tot die nodige baie maklik maak.
Pieter L. - 31st December 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
Goed geleë en sentraal om van daar af dinge te doen.
Frans K. - 30th December 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Goeie omgewing.
Roesgane P. - 30th December 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Dis 'n pragtige en rustige buurt.
Aurial A. - 30th December 2017
staying in Muizenberg, Kaapstad
Ons het lekker gebly, maar ek was gebyt deur bedbugs.
Johann L. - 29th December 2017
staying in Table View, Kaapstad
Ons as gesin soek altyd verblyf in hierdie area met 'n see-uitsig. Ons kom van Noord-Wes en wil nie graag in ander geboue vaskyk nie.
Tinashe N. - 28th December 2017
staying in Table View, Kaapstad
Great views.
Madelein L. - 28th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Naby malls en ander winkels.
Dominique P. - 28th December 2017
staying in Simonstad, Kaapstad
Lieflike ou klein dorpie met die interessantste winkeltjies en restaurante.
Gerald B. - 28th December 2017
staying in Muizenberg, Kaapstad
Felt safe and secure.
Fazlia M. - 28th December 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie lekker plek om familie op vakansie te neem.
Desirai K. - 28th December 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Lekker geleë om na die omliggende areas te gaan.
Janco P. - 27th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Vir sommige mense mag dit dalk bietjie ver van die see af wees. Blouberg strand is 'n half uur weg. Maar ons het verkies om meer sentraal te wees. Bedoelend naby aan Kaapstad, die see en ook Stellenbosch, Franschoek ens.
Lynette J. - 27th December 2017
staying in Bergvliet, Kaapstad
Not really close to any tourist attractions but conveniently close to hospital.
Saartjie R. - 26th December 2017
staying in Table View, Kaapstad
Love it!
Manja R. - 26th December 2017
staying in Pinelands, Kaapstad
Dit is baie sentraal so mens kan maklik van daar af na al die plekke ry. Naby aan die stad en al die lekker kuierplekke.
Zukiswa N. - 24th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Bellville is a very beautiful, secure place and is very near to the airport and also Century City Mall.
Laurell I. - 24th December 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Will definitely recommend to others, friends and family.
Frederick C. - 24th December 2017
staying in Century City, Kaapstad
Jy is naby alles hier.
Elana P. - 23rd December 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Familie-vriendelike rustige plek.
Naomi M. - 23rd December 2017
staying in Brackenfell, Kaapstad
Brackenfell is baie sentraal om Kaapstad en omgewing te verken.
Willy D. - 23rd December 2017
staying in Simonstad, Kaapstad
Baie rustige klein dorpie atmosfeer.
Guillaume F. - 23rd December 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is awesome altyd iets om te doen en baie wyn plase om te besoek.
Gerdi B. - 22nd December 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Alles om jou vakansie te kan geniet is loopafstand.
Wilma D. - 22nd December 2017
staying in Woodbridge Island, Kaapstad
'n Mens voel veilig want daar is heelwat sekuriteit. Die omgewing is baie netjies.
Retha C. - 22nd December 2017
staying in Morningside, Kaapstad
Rustige gebied. Geen harde musiek en klanke. Wynlandgoedere naby geleë. Bietjie vêr van inkopie-sentrums, maar dit dra by tot rustige omgewing.
Karen E. - 22nd December 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Mooi plekkie.
Isaac M. - 21st December 2017
staying in Table View, Kaapstad
It's ok.
Christine M. - 21st December 2017
staying in Glencairn, Kaapstad
Dit was heelwat meer winderig aan die kant van die berg.
Adam L. - 21st December 2017
staying in Capri, Kaapstad
Beautiful area with scenic views. Nice place for a getaway. One with nature.
Heinrich T. - 21st December 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Als wat 'n mens nodig het is daar.
Gert K. - 20th December 2017
staying in Vishoek, Kaapstad
Te besig vir my hierdie tyd van die jaar, sal werk vir die meeste mense.
Confidence M. - 20th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
It was beautiful, closer to the mall and many other good places for touring.
Theodore S. - 20th December 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Die lugdruk is fantasties in Gordonsbaai.
Minette M. - 19th December 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Naby ander besienswaardighede.
Joanne D. - 19th December 2017
staying in Table View, Kaapstad
Alles is perfek.
Tommie S. - 18th December 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Baie lekker plek en is naby alles geleë.
Cathy D. - 15th December 2017
staying in Flamingovlei, Kaapstad
Baie rustige en veilige area.
Magrieta L. - 14th December 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Baie pragtige dorp. Natuurskoon.
Lyda K. - 13th December 2017
staying in Table View, Kaapstad
Ons love dit, gaan bly gereeld in Blouberg.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]