Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.
"Cape Town is beautiful and as a South African it feels as though you are visiting a different country. The nature and views are spectacular. The only downsides are the drivers and the food. The restaurants are incredibly overpriced and not a good representation of the quality food that South Africa has to offer. Johannesburg definitely has the best restaurants in the country."
"Kaapstad self is baie besig met verkeer, maar al die plekke om Kaapstad is net so pragtig. Dit is net 'n moet vir elkeen om daardie mooi deel van ons land te sien!"
"Mountain Road Cottage is in Somerset-Wes geleë. As mens die verkeerspitstye in ag neem en vermy is Kaapstad 'n wonderlike toeristebestemming."
"Daar is defnitief baie toeriste-besienwaardighede. Die paaie en publieke plekke is goed versorg."
"Weskus die beste. Langpad mooi musiek en lekker geselskap is al wat die siel nodig het."
"'n Pragtige stad, vriendelike mense maar korrupte regering t.o.v. elektrisiteitvoorsiening."