Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Kalahari en Kgalagadi NP zijn zeker zeer mooie en interessante streken om te bezoeken. Landschappelijk compleet anders dan Europa. Je moet wel houden van hitte, stof en verlatenheid!"

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Die Kalahari het ongelooflike potensiaal ten opsigte van toerisme en daar is baie om te leer vir die nuuskierige toeris."

Van Zylsrus, Kalahari

Vanzylsrus Hotel

"Gawe mense. Pad baie sleg."

Blydeville, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Mooi skoon woonbuurt, trouens die hele dorp is, het daar al gebly ook. Kan net straatname op sementblokke op sypaadjies verf."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"The Moffat Museum and The Eye natural spring worth a visit."

Keimoes, Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Ek weet daar is meer te doen en te sien, maar dit is nie opsigtelik nie. Sigbare (above line) borde sal beter werk - nie almal ry deur die plekkie met hulle slimfone aan nie. Ek is lief vir die wêreld en ry graag deur Keimoes, maar weet nog steeds nie regtig wat daar is om te doen en te sien nie. "

Kathu, Kalahari

DeVosRus Gastehuis

"Kathu se ligging is ideaal vir oorslaap as jy reis vanaf Gauteng na Namibië of die Weskus. Die dorp het my aangenaam verras."

Keimoes, Kalahari

The Overlook

"Op 'n Sondagaand was dit baie moeilik om geholpe te raak vir ete."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"'n Baie mooi en netjiese omgewing."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Die Kalahari is 'n unieke plek met die mooiste natuurtonele en waar 'n mens kan rustig raak en weer jou voete vind."

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Net een nag oorgeslaap en gaan eet by Ocean Basket. Baie lekker en skoon."

Keimoes, Kalahari

Elim Gastehuis

"Oulike padstal om die draai."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"Baie vuil dorp en voel onveilig."

Upington, Kalahari

River Place Manor

"Lekker warm en rustig. Kos vir die siel!"

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Maak reg vir 'n warm ervaring!"

Kalahari

Khamkirri

"Kalahari is nie luuks nie, maar 'n lekker kuierbestemming."

Middelpos, Kalahari

Schroderhuis Guest House

"Baie lekker en baie skoner as ander dorpe op die roete."

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Die moeite werd om die omliggende dorpe en natuurlik die waterval te besoek. "

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Die wingerde in 'n andersins woestyn land maak dit 'n unieke belewenis. Jammer dat dit, soos bykans alle plattelandse dorpe in Suid Afrika (sowel as Namibia), so besoedel is met plastiek en papier en bottels ensomeer. "

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"'n Groen oase in die Noord-Kaap - baie mooi wingerde!"

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Ongelooflike plek! En die wyn is heerlik! Die mense is vriendelik en praat met die mooiste aksente. Die dorp is pragtig met al die water kanale. Wat 'n lekker plek. 'n Ander wêreld."

Middelpos, Kalahari

Schroderhuis Guest House

"Dit is 'n baie veilige en gerieflike plek."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"'n Hele paar dinge om te doen en sien!"

Augrabies, Kalahari

Plato Lodge

"Mooiste uitkykpunte! Die moeite werd om 'n dag uitstappie te maak van die wonderwerk in ons land!"

Keimoes, Kalahari

Elim Gastehuis

"Pragtige dorpie met 'n reuse Spar. Goeie opsie om te bly vir 'n oornag na Augrabies. Groen oase in die Oranjeriviervallei."

Page
Page 52 - Showing 1531 to 1560
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers