Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Kiepersol

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Kiepersol van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Kiepersol besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kiepersol.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kiepersol akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kiepersol Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kiepersol Akkommodasie - Bloemfontein

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kiepersol

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waverley, Bayswater

Cosy Cottage bied gesellige verblyf in Waverley, Bloemfontein. Dit is op die eienaar se perseel geleë, maar het sy eie ingang en geriewe. Die kothuis het lugversorging en is geskik vir 2 gaste. Dit het 'n oopplan-...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bayswater, Heliconhoogte

Bedrock Guesthouse is in Bayswater, naby die noordelike N1-ingang van Bloemfontein. Dit is naby die noordelike voorstede, winkelsentrums, wegneemetes, restaurante, mediese fasiliteite en skole. Dit is ook in 'n stil...

10% af Naweke!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bayswater, Bloemfontein

Ons stylvolle 4-ster-gastehuis is in die noordelike voorstad Bayswater in Bloemfontein geleë. Bayswater Lodge bied gerieflike toegang tot alle hoofroetes en is 5 minute se ry van Bloemfontein se middestad af. Ons...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Bloemfontein

Anri Guest House is 'n klein, bekende, selfsorg-instansie in Bloemfontein. Dié gastehuis is in 'n pragtige tuin en is in Dan Pienaar geleë, met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale oorslaapplek vir gaste ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Waverley, Bayswater

Timeless Bloemfontein bied gerieflike verblyf op die eienaar se eiendom in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein. Die dorp bied historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit 'n ideale vakansiebestemming...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bayswater, Bloemfontein

Gouveia Guesthouse is in die noordelike voorstede van Bloemfontein en is slegs 5 km vanaf die N1. Daar is verblyf in 2 eenhede wat elk plek het vir 3 tot 4 gaste, sowel as in die hoofhuis wat plek het vir 4 gaste. ...

45% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R248
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Heliconhoogte

28onCalliope is in Helicon Heights in Bloemfontein geleë en bied gehalte oornagverblyf slegs 5 km van die N1-toegangsweg af. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en langpadreisigers wat tussen die groot...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR690
R621
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Gloriam @ Dan Pienaar is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 in Bloemfontein. Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort....

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pentagon Park, Heliconhoogte

Vivaldi House bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel op ’n veilige landgoed in Bloemfontein. Dié stad bied verskeie kulturele, historiese en natuurlike trekpleisters. Verblyf word gebied in ’n...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Pentaview is 'n privaat woning in Pentagon Park in Bloemfontein en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n dubbelkamer met 'n aparte ingang. Die eiendom is sowat 5 minute vanaf die Northridge Mall. Die dubbelkamer bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Kiepersol akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]