Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Klaserie Privaat Wildreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klaserie Privaat Wildreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klaserie Privaat Wildreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klaserie Private Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klaserie Privaat Wildreservaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Klaserie Privaat Wildreservaat

Vanaf
R5 550
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Huis) is 'n huis wat onlangs opgeknap is. Dit word as 'n selfsorg-eenheid verhuur waarvan gaste 'n kamer kan kies. Spesiale tariewe kan gereël word per persoon wat deel. Die ...

Vanaf
R36 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Jabulani Safari is in 'n Groot 5-wildreservaat in die Krugerwildtuin geleë. Jabulani bied 6 suites en die sksklusiewe Zindoga Villa. Elke luukse, ruim suite beskik oor 'n privaat dek en 'n swembadjie. Kinders oue...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Hatbrooke Lodge is in die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Daar is verskeie wild wat vrylik op die landgoed rondloop. Die lodge beskik oor 3 kamers wat elkeen met 2 driekwartbeddens ingerig is en 'n en suite-badk...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Mushi Maningi is 'n selfsorg-lodge op die Hoedspruit Wildlife Landgoed. Jy kan lang wandelinge op dié landgoed neem, bergfietsry, of deur die landgoed se groengordel ry, waar kameelperde, sebras, impala's, vlakvark...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Die GeM Bateleur is 'n eksklusiewe lodge met 10-beddens en selfsorg-geriewe in die hartjie van Hoedspruit, by die Hoedspruit Wildlife Estate, een van Suid-Afrika se bekende bosveldgebiede. Die grootsheid van die Afr...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Die African Rock Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë, sowat 30 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié lodge is eksklusief en in Afrika-styl gebou. Daar is Deluxe-kamers en ’n Gesinseenheid. Gerie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Rooibos Bush Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf, in 'n pragtige Afrika-styl lodge, in die Hoedspruit Wildlife Estate. Die lodge bied 'n uitsig van die bosveld en is 111 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek....

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Toko Lodge is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlife Estate, 'n bewaringslandgoed teen die rand van Hoedspruit. Rooibokke, koedoes en vlakvarke loop vrylik tussen die huise. Toko Lodge ...

Vanaf
R4 484
per nag, vir 2 mense
Lodge in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Phakamani River Lodge is aan die oewer van die Olifantsrivier geleë en bied 'n rustige toevlug langs die rivier in die hartjie van die Balule- en Parsons-natuurreservaat, wat deel vorm van die groter Krugerwildtuin...

Vanaf
R4 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Twiga Travel is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers en avonturiers. Dié lodge beskik oor 1 tot 5 slaapkamers met slaapplek vir tot 10 gaste. El...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Klaserie Privaat Wildreservaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za