Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Klaserie Privaat Wildreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klaserie Privaat Wildreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klaserie Privaat Wildreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klaserie Private Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klaserie Privaat Wildreservaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Klaserie Privaat Wildreservaat

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Oord in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Maninghi Main Lodge, wat 'Plek van oorvloed' beteken, en die selfsorgkothuis, is in die Parsons-gedeelte noord van Balule Wildreservaat, wat oop is vir die Krugerwildtuin (groter Kruger-streek). Die lodge en kothuis...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Ngalali Retreat is 'n privaat lodge in 'n natuurreservaat wat deel is van die groter-Krugerwildtuin naby Phalaborwa. Dié reservaat is die middelpunt van wildtoerisme in die area en is die ideale basis vanwaar gaste...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Lala NdLovu skuil aan die Olifantsrivieroewer in Limpopo en bied 'n natuurwegbreek in 'n privaat Groot 5-reservaat. Daar is 1 selfsorg-eenheid en ontbyt is ingesluit. Die eenheid het 'n kombuis wat volledig toege...

Vanaf
R11 380
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vallei van die Olifante, Mpumalanga

Motswari Private Game Reserve is oop na die Krugerwildtuin en speel gasheer vir Afrika se Groot 5. Hierdie luukse safari-lodge met sy 4-ster-gradering is een van Suid-Afrika se juwele en word deur 'n familie besit. ...

Vanaf
R14 790
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vallei van die Olifante, Mpumalanga

Geiger's Camp is die trotse, nuwe toevoeging tot die Motswari Privaat Wildreservaat. Geleë op die kruin van 'n bult met panoramiese uitsigte oor 'n Groot 5-gebied, spog hierdie luukse safari-kamp met smaakvolle ele...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Rio dos Elefantes River Camp lê aan die noordelike oewer van die Olifantsrivier in die Balule Natuurreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Dié kamp word omring deur uitgestrekte grasperke en inheemse bome. V...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

The Baobab Bush Lodge is 'n klein maar eksklusiewe lodge in 'n privaat reservaat net buite Hoedspruit in Limpopo. Die lodge is 'n unieke en onvergeetlike plek om rustig weg te breek in die natuur en van die stad se ...

Vanaf
R13 180
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Die Balule Privaat Natuurreservaat is aan die oewer van die Olifantsrivier geleë in die groter Krugerwildtuin-area. Pondoro Game Lodge bied aan gaste gerief, verfynde elegansie en die perfekte agtergrond vir 'n onv...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Ulala Kalula Lodge is 'n intieme lodge op die Hoedspruit Wildlandgoed wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 4 lieflike kamers wat toegang bied tot 'n privaat dek en 'n gemeens...

Vanaf
R1 880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit, Limpopo

Lindiwe Safari Lodge is 'n gaste-lodge wat deur 'n Franse gesin bestuur word. Dis op die Hoedspruit Wildlife Estate van 400 hektaar in Limpopo geleë. Daar is wild soos impalas, koedoes en vlakvarke wat vrylik tusse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Klaserie Privaat Wildreservaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za