Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Klaserie Privaat Wildreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klaserie Privaat Wildreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klaserie Privaat Wildreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klaserie Private Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klaserie Privaat Wildreservaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Klaserie Privaat Wildreservaat

Vanaf
R18 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Machaton Private Camp is 'n intieme en eksklusiewe kamp wat 'n privaat en afgesonderde safari-ervaring bied. Die kamp is in die wêreldbekende en beeldskone Timbavati Privaat Natuurreservaat geleë en is deel van di...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Struwig Eco Reserve, waar Afrika steeds wild is, bied 'n sakpas-wegbreek in die eksklusiewe Groot 5-area in die Bosveld langs die Krugerwildtuin. Verblyf bestaan uit 7 selfsorg-chalets, 'n rugsakreisigerslosies me...

15% af Aanbod!
VanafR6 240
R5 304
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit, Limpopo

Kwenga Safari Lodge is in die Balule Privaat Natuurreservaat wat deel van die groter Krugerwildtuin vorm geleë en is 'n toegewyde bewarea, 'n egte Afrika-natuurlewe-wildernis, waar gaste die beste Afrika-safari kan...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Off Beat Bush Lodge is 'n outentieke, omgewingsvriendelike wegbreekplek. Ontsnap vir 'n paar dae uit die raserige kloue van die stad en beleef die natuur op die randjie van die Krugerwildtuin. Dié lodge skuil aan d...

Vanaf
R6 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge is 'n privaat Groot 5 selfsorg-lodge in die Balule Natuurreservaat en is deel van die Groter Kruger Wildtuin. Die verblyf sluit 2 begeleide wildritte per dag in. Dié huis bied ...

Vanaf
R6 300
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Tulani Bushveld Safari Lodge is in 'n privaat natuurreservaat geleë en vorm deel van die groter Krugerwildtuin naby Phalaborwa. Let asb. daarop dat daar geen heining tussen die reservaat en die Krugerwildtuin is ni...

Vanaf
R18 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Mpumalanga

Simbavati Hilltop Lodge is geleë in die asemrowende, wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat in die Krugerwildtuin-omgewing. Die reservaat beslaan meer as 12,000 hektaar ongerepte wildernis. Wildkyk is alt...

Vanaf
R9 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit, Limpopo

In die hart van die Afrika-wildernis, waar die natuur hoogty vier, lê die rustige toevlugoord, Mohlabetsi. Jou gashere, Tony en Alma, nooi jou uit om nader aan die natuur te beweeg met hulle safari-aktiwiteite. Hi...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Phalaborwa, Limpopo

Lions Place is 'n lodge in die Grietjie Natuurreservaat, sowat 29 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek geleë. Die perseel het die perfekte ligging in 'n Groot 5-wildreservaat en is naby verskeie ander rese...

Vanaf
R8 118
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Timbavati Natuurreservaat, Mpumalanga

Umlani Bushcamp is 'n klassieke Afrika safari-kamp wat op die private Timbavati Natuurreservaat geleë is. Dit is in die Groter Krugerwildtuinarea geleë waar die hekke weggehaal is. Hierdie outentieke, afgesonderd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Klaserie Privaat Wildreservaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za