Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Klaserie Privaat Wildreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klaserie Privaat Wildreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klaserie Privaat Wildreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klaserie Private Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klaserie Privaat Wildreservaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Klaserie Privaat Wildreservaat

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Mutsami Private Bush Lodge bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n paartjie op die Grietjie Natuurreservaat naby Phalaborwa. Die grasdakhuis is die ideale bestemming vir 'n boswegbreek naby areas waar die Groot 5 ges...

Vanaf
R17 440
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Mpumalanga

Aan die oewer van 'n droë rivierbank staan die majestueuse Kambaku River Sands. Hiér sal gaste nie anders kan as om terug te sit en te ontspan nie. Dié onomheinde kamp is ideaal geleë op 'n rivierdraai met wild...

Vanaf
R11 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Mpumalanga

Kambaku Safari Lodge is goed geleë en in die hartjie van die privaat Timbavati Natuurreservaat aan die westelike grens van die Kruger Wildtuin. Daar is geen heinings wat die vrye beweging van wild tussen die reserv...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Phalaborwa, Limpopo

Antares Field Guide Training Centre bied 'n ontspanne en bekostigbare selfsorg-opsie vir die vreeslose en onverskrokke rugsakreisiger wat mal is oor die natuur. Ons is in 'n Groot 5-wildreservaat geleë en bied 'n o...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Leopard's Lair Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied gaste 'n opwindende bosveld-ervaring in die Laeveld van Limpopo. Die landgoed in 400 ha groot en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is ...

20% af Aanbod!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Leadwood Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in luukse lodges met ‘n bosstyl op ‘n eksklusiewe deel van Hoedspruit Wildlandgoed. Daar is verskeie verblyf-opsies wat ‘n boskamp insluit. Bush Lodge 1 het ‘n...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Lili Bush Guesthouse bied B&B-verblyf in die Hoedspruit Wildlandgoed in Hoedspruit. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid wildreservate en besienswaardighede. Ons bied ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Rafiki Bush Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed in Limpopo en bied gerieflike B&B in die bosveld. Gaste kan die stadsgejaag ontsnap en die wilde diere en sonsondergange kom ervaar. Die lodge het 4 privaat kamer...

Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Kruger Bush Camp is 'n gerieflike boskamp in die Balule Natuurreservaat op die R40 en deel oop grense met die Krugerwildtuin. Die omheinde kamp bied 'n keuse tussen die Kruger-kothuis, Bushwillow-tent, Sausage Tree...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Bushbaby River Lodge is in die eksklusiewe deel van die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Die lodge bied 5 luukse grasdakkamers met 'n uitsig van die droë rivierbedding. Die lodge is ideaal vir woudliefhebbers e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Klaserie Privaat Wildreservaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za