Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Little Brak (45)
Reebok (61)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Klein-Brakrivier

4.6 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Klein-Brakrivier van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Klein-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klein-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Brakrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Little Brak River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein-Brakrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Holiday Flat on Robertson 35724 bied selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel vir tot 5 gaste en 'n klein troeteldier in Fraai Uitsig. Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Patti Holiday House 35732 is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in 'n stil woonbuurt in Fraai Uitsig. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en deel 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-be...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Mountain View 35573is 'n pragtige vakansiehuis in Fraaiuitsig naby Mosselbaai. Die area spog met ongerepte strande, asook 'n strandmeer. Die area is die ideale basis om die Tuinroete te verken. Dié 2-slaapkamerhui...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Fleury Selfsorg Eenheid is in Klein-Brakrivier geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. Hulle woon in die boonste helfte van die perseel en gaste woon in die o...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Little Brak, Klein-Brakrivier

Klein-Brak Gastehuis lê in Klein-Brakrivier, 'n kusdorpie aan die rand van Mosselbaai. Die gastehuis is stapafstand (200 m) vanaf die hoofswemstrand en riviermond en kyk oor die heuwels en oulike dorpie uit. Daar...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Klein-Brakrivier

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Little Brak

At Whale-Phin Guest House is 14 km buite die dorp geleë, weg van al die gewoel en gewerskaf, in die veilige en rustige voorstad Reebok. Geniet die onverstoorde uitsig oor die Indiese Oseaan en die Fynbos-natuurrese...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Reebok, Little Brak

Holiday House on JB Muller 35649 is in Reebok en is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal vir 'n familie of groep van 10 mense is. Dié huis beskik oor 5 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die kamers het elk 'n dubbelbed ...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Reebok, Little Brak

Holiday House on Grysbok 35671 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-vakansiehuis in Reebok, Klein-Brakrivier. Die huis is in 'n woonbuurt, slegs 300 m van die strand af. Gaste kan 'n see-uitsig vanaf...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Little Brak

Grysbok Self-catering House 35717 is 'n rustieke selfsorghuis vir 4 in Reebok. Dis net 1 km van die strand af. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en linne word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dub...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Little Brak

Julsies Home is in Reebok geleë en net 'n entjie se ry vanaf Mosselbaai en George Lughawe. Die huis het 'n gedeeltelike see-uitsig en is naby 'n veilige swemstrand. Julsies Home het slaapplek vir 8 gaste en beskik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Klein Brakrivier akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za