Geverifieerde Resensie

Klein Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1875 resensies.

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Stay @ Gracios

"Hulle moet definitief iets aan die potholes doen."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Karoozin Village

"Nie veel van die dorp gesien nie, maar lyk na 'n baie interessante dorp."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oppi Dam

"Baie mooi plek en baie om sien asook te doen."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Stay @ Gracios

"Dorp se strate is vol slaggate - teleurstellend."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

86 on Jubilee

"Heelwat om te doen in die omgewing."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie oulike dorpie. Baie om te doen as jy kinders het."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Muldersbank Cottage

"Sal gou weer in daai area gaan kuier en verken."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

86 on Jubilee

"Die dorp is nie meer so veilig soos vroeër jare nie. Daar is baie bedelaars en die strate in die middedorp is vuil met baie "potholes" wat dringend aandag benodig."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Come Home

"Oor jare heen 'n besoeker aan die dorp. Daar is definitiewe agteruitgang in die dorp, die CBD is gereeld vol rommel en baie van die strate is in 'n toestand. Baie lief vir die dorp, en as dit nie vir die warm somers was nie sou ek nie omgee om daar te woon nie."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Welgeluk Cottages

"Ons was nie baie beïndruk met Oudtshoorn nie. Strate en dorp verwaarloos en die dorp was vuil van vullis. Die rede vir ons besoek was om Kango Grotte toe te gaan."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Little Canaan Retreat

"Wens ons kon langer bly."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Tokka-Tokka

"Daar is te veel potholes in Oudtshoorn. Wees maar versigtig as jy ry!"

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Aloe Manor

"Nice people, friendly town."

Montagu, Klein-Karoo

Rainbow Glen Guest Cottages

"Nee wat, nie my plek nie. Dit is net vir mense wat daar wil bly. Is wel 'n mooi dorp met 'n pragtige uitsig, maar ek sal nie weer daarheen gaan nie."

De Rust, Klein-Karoo

Meijer's Rust Farm

"De Rust is 'n rustige dorp met baie mooi natuurskoon."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Springs

"All round a great venue for a peaceful getaway."

Montagu, Klein-Karoo

Krom Cottage and Westway Corner

"I love this town. I travel there monthly!"

Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Zeekoe Guest Farm

"The Oudtshoorn animal park was brilliant, very well run and staff are great. We enjoyed the restored buildings in the area."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

86 on Jubilee

"Skoon en daarop ingestel om toeriste te akkommodeer."

Vanwyksdorp, Klein-Karoo

Opi Oewer Camping & Accommodation

"Vanwyksdorp is a very small town, so unless you are going for peace and quiet do not expect there to be all the conveniences of a big city. The people are exceptionally friendly and every single person we walked past said hello with a lovely smile and a nod. We felt very welcome and safe in the town when we were walking around and exploring."

Montagu, Klein-Karoo

Krom Cottage and Westway Corner

"Wat 'n skilderagtige dorp met heelwat om te doen en te ontdek!"

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Come Home

"Baie plekke om te besoek."

Montagu, Klein-Karoo

Krom Cottage and Westway Corner

"Pragtige dorp! Ons sal Montagu weer besoek!"

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Absoluut uitsonderlik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel."

Montagu, Klein-Karoo

Squirrels Corner

"Pragtige dorp, skoon en ouwêreldse mooi."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oudtshoorn Homestay Accommodation

"Dit is elke keer 'n plesier om aan Bergfiets-wedrenne in Oudtshoorn deel te neem. Gasvryheid uit die boonste rakke."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Little Canaan Retreat

"Baie om te beleef. Was al dikwels daar. Soms net deurgery. Ten minste het die plek nie agteruit gegaan soos baie ander dorpe wat ons besoek het nie."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang