Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 809 resensies.
"Die verkeer in die dorp kan nogal bietjie besig raak en is 'n goeie voorstel dalk om net êrens te stop en te loop na verskillende winkels en malls, want alles is letterlik langs mekaar, maar die dorp beskik oor elke moontlike winkel wat jy aan kan dink. Die Waterfront is ook baie lekker met soveel winkels en restaurante, ook lekker piekniekarea by die strand en veilige wandelpaadjies"
"Ons het n ongelooflike tyd gehad in Knysna. Dit is beeldskoon en daar is baie om te sien."
"Die beste! Daar is so baie om te sien en doen en ons kon nie eers alles doen in die tyd wat ons daar was nie. 'n Asemrowende deel van ons land! Lekker pizza geëet by Pappa's pizza."
"Knysna is beautiful with beautiful views. A visit to the heads and Thesen Island is a must. Good family activities. Good food, quirky restaurants with good stories and history."
"Knysna was an absolutely perfect spot for our honeymoon. There was plenty for us to do, from hiking trails to a bit of shopping, to chartering a private cruise, and plenty of great restaurants to choose from."
"Very beautiful and easily accessible from Cape Town, but have been there many times now and not much new to do."
"Lots of traffic, but a cute town for a day. Great if you have a boat or visiting the sights in and around Knysna."
"Knysna is gerat om aan 'n toeris se behoeftes te voldoen. Die bootvaarte is net buitensporig duur en nie waarde vir geld nie."
"Ons het die dorp geniet asook 'n rit gehad op die Heads Explorer Charter Catamaran. Besoek aan die waterfront, asook die German shop."