Resensies van Knysna

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 668 resensies.
France D. - 21st December 2020
staying in Knysna
Baie mooi, pragtige natuurskoon. Baie om te doen.
Danielle V. - 18th December 2020
staying in Knysna
Baie mooi area en absoluut 'n bestemming vir 'n vakansie.
Grant V. - 8th December 2020
staying in Knysna
Baie netjiese area en georganiseerd.
Wendy D. - 7th December 2020
staying in Knysna
We love visiting Knysna and all along the garden route. Beautiful beaches, Saturday markets and lovely drives in the indigenous forests. Always sad to leave.
John N. - 7th December 2020
staying in Knysna
Always visit Mario's for the best pastas and pizzas.
Shaun W. - 1st December 2020
staying in Knysna
Knysna en omgewing bied waarde vir jou geld. Die omgewing is asemrowend mooi. Die area het vir seker baie om aan te bied vir enige vakansieganger van alle ouderdomme. Vir die avontuurlustige besoeker is daar 'n magdom van dinge om buite in die natuur te doen. Die Tsitsikamma Natuurreservaat is net een en 'n half uur se ry vanaf Knysna en het baie om te bied vir die avontuurlustige natuurliefhebbers, van ziplining tot staptoere in die woud. As iemand wat die wêreld al plat gereis het, kan ek vir seker Knysna aanbeveel as 'n wêreldklas vakansiebestemming.
Hanli D. - 1st December 2020
staying in Knysna
Knysna is een van die kus dorpe, genoeg om te doen deur die dag en kan sommer uitry na die omliggende dorpe vir aktiwiteite.
Chantelle L. - 1st December 2020
staying in Knysna
Een van die lekkerste bestemmings in SA!
Luane B. - 30th November 2020
staying in Knysna
Baie mooi natuurskoon, met baie aktiwiteite om te doen.
Jane D. - 30th November 2020
staying in Knysna
Knysna is baie mooi en rustige plek.
Andre D. - 28th November 2020
staying in Knysna
Uitstekend.
Keneoe M. - 28th November 2020
staying in Knysna
Knysna is a perfect place for holiday. We will go again soon.
Oscar G. - 26th November 2020
staying in Knysna
'n Juweel om te besoek. Uitstekende basis om 'n week te bly en die Tuinroete te verken.
Marlene M. - 26th November 2020
staying in Knysna
Lekker "gewone" winkels, ook boekwinkels en baie goeie eetplekke. Natuurlik is die natuurskoon 'n pluspunt. Knysna se mense se vriendelik en hulpvaardig. Ek voel tuis daar.
Wayne E. - 20th November 2020
staying in Knysna
Knysna is 'n plek waar jy kan gaan rus en die mooi landskap kan waardeer.
Monica V. - 20th November 2020
staying in Knysna
Baie mal oor Knysna, daardie plantegroei, weer en sommer alles. Onverbeterlik.
Corlia K. - 19th November 2020
staying in Knysna
Pragtige plek met ’n egte gemeenskap gevoel. Die mense hier is vriendelik en die omgewing mooi skoon. Dis die perfekte bestemming vir ’n wittebrood of ’n rustige vakansie naby die see.
Rayno B. - 18th November 2020
staying in Knysna
The best to relax.
Candice A. - 17th November 2020
staying in Knysna
Die paaie kort bietjie werk, maar verder aan is dit 'n baie mooi dorp.
David O. - 11th November 2020
staying in Knysna
Knysna is a lovely base for exploring the Garden Route with all its beautiful walks and interesting places to explore.
Neels V. - 11th November 2020
staying in Knysna
For birders, Knysna is a good base from which to explore different surroundings.
Veronica D. - 10th November 2020
staying in Knysna
Dis beautiful. Sal definitief weer soontoe gaan.
Mariska D. - 9th November 2020
staying in Knysna
Knysna is 'n paradys op sy eie. Dit is 'n wegbreek van jou normale daaglikse lewe. Daar is oneindig baie goed wat jy kan doen.
Carlos N. - 3rd November 2020
staying in Knysna
Best of all worlds, awesome forests, sea, beaches, chilled town, awesome people, restaurants. I love Knysna, gonna be my home some day.
Nomxolisi J. - 2nd November 2020
staying in Knysna
We were so impressed by the effortlessly warm and friendly service at all the restaurants we went to.
Selma L. - 2nd November 2020
staying in Knysna
Knysna se buzz is bietjie af, ek neem aan dis aas gevolg van Covid. Verkies meer Sedgefield se rigting.
Adri J. - 30th October 2020
staying in Knysna
Knysna is soos 'n tweede huis!
Lindi D. - 29th October 2020
staying in Knysna
Net baie besig, ek sal nie daar wil bly vir die hele vakansie nie, maar dit was 'n baie mooi en aangename ondervinding.
George B. - 29th October 2020
staying in Knysna
Great seafood at the waterfront with beautiful views.
Hans B. - 27th October 2020
staying in Knysna
Versatile destination, pleasant vibe and friendly people.
William S. - 26th October 2020
staying in Knysna
Sad to see how Covid has played havoc in the tourist industry. Restaurants closed, shops closed, B&B's closed - a bad state of affairs
Pamela B. - 23rd October 2020
staying in Knysna
Due to Covid it's quieter than usual re activities, facilities and restaurants. The town's main streets have various road works on going for nearly a year. The Waterfront is open and various shops are under renovation.
Mari E. - 19th October 2020
staying in Knysna
Knysna is 'n pragtige dorp en ons geniet dit altyd om daarheen te gaan.
Meesha B. - 19th October 2020
staying in Knysna
Olifantpark was wonderlik.
Charlotte B. - 13th October 2020
staying in Knysna
Beste dorp in SA!
Jo-anne G. - 10th October 2020
staying in Knysna
Baie pragtige plek.
Riaan S. - 6th October 2020
staying in Knysna
Alles is naby geleë en die omgewing is baie vriendelik vat sy mense betref. Kan nie wag om weer te kuier nie.
Juliana R. - 6th October 2020
staying in Knysna
Alles was perfek.
Christa V. - 4th October 2020
staying in Knysna
Knysna omgewing is idillies. Die dorp is bietjie vervalle, strate is sleg en het baie gate. Parkeerplek is 'n nagmerrie. Die onderdakparkeerplekke is baie donker en nie juis besoekers vriendelik nie. Thesen Island is pragtig asook die uitkyk by die Heads.
Gerhard P. - 1st October 2020
staying in Knysna
Great place.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za