Indien jy Koffiebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Koffiebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coffee Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Koffiebaai akkommodasie
Bladsy 6 - 7 lekke plekke om te bly
Kei Sands Resort 18 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie, Keimond in die Oos-Kaap en is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers en visvan...
Kei Rocks is 'n selfsorgdupleks in Keimond aan die oewer van die Groot-Keirivier. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na '...
Seabreeze is 'n dubbelverdieping selfsorgwoonstel in die Seebries-kompleks reg op die see by Keimond, 'n oord-dorp op die walle van die Groo...
Phumlani bied geriefike selfsorgverblyf in 'n strandhuis op die strand in Keimond. Die huis het 'n lieflike, groot dek met meubels en 'n pra...
The Beach House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis met 'n gedeeltelike see-uitsig en bied verblyf aan tot 8 gaste. Dit is slegs 90 m vanaf ...
Phumla is 'n ruim selfsorg vakansiehuis en bied slaapplek vir 8 gaste in die weskus dorp Kei Mouth. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 ...
The Nuthouse and Die Pophuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis en 'n kothuis in Keimond lekker naby die Groot-Keirivier en ...
Tuck Inn is 'n woonstel vir 2 in Keimond en is net 800 m van die strand af. Die woonstel is apart van die hoofhuis in 'n lieflike tuin....
Cannon Court bied gerieflike verblyf in 'n ruim selfsorghuis in Keimond en maklike toegang tot Groot-Keirivier en die strand. Die huis besk...
Nicky's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in Keimond in 'n drieslaapkamerhuis wat 'n groot tuin het. Die tuin is omhein en troeteldiere i...
Hierdie interessante stranddorpie op ons Wildekus is sowat 250 km suid van Durban, en het 'n populasie van ongeveer 600 mense. Koffiebaai kry waarskynlik sy naam van 'n vragskip vol koffiebone wat in 1863 hier gestrand het. Daar is egter baie ander verhale oor die naam wat die rondte doen, soos dat... Lees meer