Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Koffiebaai

4 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Koffiebaai van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Koffiebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Koffiebaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiebaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coffee Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koffiebaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Koffiebaai

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Oord in Wildekus, Transkei

Mazeppa Bay Hotel is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf in 'n omgewing met palms en tropiese plante en spog selfs met sy eie eiland. Mazeppa Bay Hotel het gesins- of dubbelkamers asook 2 witte...

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lusikisiki, Oos-Kaap

Cosy Posy Boutique Hotel is in die hartjie van die Oos-Kaap in Lusikisiki, aan die Wildekus. Die gashere sien uit daarna om hul gaste te verwelkom. Dié intieme boetiekhotel bied verblyf in Standaard-, Deluxe-, Exe...

Vanaf
R2 132
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tilongo, Grens Area

Mbotyi River Lodge is by die mond van die Mbotyi-rivier geleë en bied 'n ontspanne wegbreek aan paartjies of gesinne, met mooi see-, strandmeer- en rivier-uitsigte. Verblyf is beskikbaar in kamers met slaapplek v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Tilongo, Grens Area

Mbotyi Mountain Bush Camp skuil aan die randjie van die Ntsubane-woud met 'n uitsig oor die Mbotyi-riviermonding in die Pondolandberge aan die kus. Dié boskamp is sowat 15 km vanaf Lusikisiki, die naaste dorp. Di...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Amathole-distrik, Grens Area

The Village Lodge is 'n plattelandse lodge in Idutywa, 'n dorp in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar is 14 luukse kamers, 2 koningkamers, 3 sakpaskamers, 2 drieslaapkamer-chalets en 'n vierslaapkamer-chalet. Elke...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Transkei, Grens Area

Transkei Beach Cottages is 'n grasdak-rondawel wat aan die Transkei se Wildekus, 23 km oos van die Keiriviermond, geleë is. Barry, jou gasheer, woon op die perseel en is altyd daar om te help. Die rondawel het sla...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildekus, Grens Area

Trennerys Hotel is in Qolora Mouth, net 'n klein entjie se ry noord van Oos-Londen geleë. Die hotel bied 'n ouwêreldse bekoring en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die skilderagtige, ongerepte Wildekus is die perfek...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Amathole-distrik, Grens Area

Todd's Camp is 'n basiese en rustieke selfsorg-vissermanskothuis in die dorpie Qolora By Sea aan die Wildekus. Verblyf word aan 10 gaste gebied. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stor...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Koffiebaai

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Kei View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Groot-Keirivier. Die rivier het 'n veerboot wat voertuie, perde en mense vanaf die Groot-Keiriver na die Transkei...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Keimond, Grens Area

DeWetsRus is 'n selfsorg-eenheid vir 10 gaste in Keimond met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en 3 badkamers met baddens of storte. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Hierdie interessante stranddorpie op ons Wildekus is sowat 250 km suid van Durban, en het 'n populasie van ongeveer 600 mense.

Koffiebaai kry waarskynlik sy naam van 'n vragskip vol koffiebone wat in 1863 hier gestrand het. Daar is egter baie ander verhale oor die naam wat die rondte doen, soos dat dit soos 'n cappuccino lyk as die riviere afkom....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]