Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Koffiebaai

4 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Koffiebaai van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Koffiebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Koffiebaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiebaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coffee Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koffiebaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 200 km vanaf Koffiebaai

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Nguni House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Keimond, naby winkels, restaurante, die strand en die Keirivier. Dit is troeteldiervriendelik en het veilige parkeerplek op die perseel. Die huis bied verblyf aan tot 9 ga...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

29 on Main bied selfsorgverbly in 'n vakansiehuis in Keimond. Die huis is in die hoofpad en dit is naby die rivier, strand, winkels en kroeë. Die huis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sita...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Keimond, Grens Area

Kei Mouth Guest Lodge is in ’n stil straat in die hartjie van Keimond. Hierdie lodge is naby die Keirivier-pont en binne stapafstand vanaf die riviermond, strande, plaaslike restaurante, kroeë en plaaslike winkel...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Neptune's Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ongelooflike afgesonderde omgewing in die dorpie Keirivermond teenaan die Wildekus. Neptune's Cove is reg teenaan die strand en stapafstand van winkels, restauran...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keimond, Grens Area

Kay's Keia in Keimond bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doeninge en besienswaardighede. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Keimond, Grens Area

MyKei is 'n lieflike selfsorghuis vir 8 gaste by die strand in Keimond. Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die badkamers het storte en baddens. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derd...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Melmar bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vakansiehuis in Keimond. Hierdie huis het ’n beskutte tuin en ’n afstandbeheerde hek. Dit is naby die Groot-Keirivier en die strand. Hierdie huis beskik oor 3 slaa...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

No 3 Kei Sands Resort is 'n selfsorgwoonstel in die dorpie Keimond op die oewer van die Keiriviermonding in die Oos-Kaap. Die oord is reg oorkant die seefront geleë, so gaste kan net oor die grasperk stap tot by di...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Ons Nessie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Keimond naby die Groot-Keirivier en die strand. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Onder is daar 1 slaapkamer, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R12 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Keimond, Wildekus

Kei Rocks is 'n selfsorgdupleks in Keimond aan die oewer van die Groot-Keirivier. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n lekker wegbreek. Dié woonstel het slaapplek vir 10 en beskik oor 5 slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Hierdie interessante stranddorpie op ons Wildekus is sowat 250 km suid van Durban, en het 'n populasie van ongeveer 600 mense.

Koffiebaai kry waarskynlik sy naam van 'n vragskip vol koffiebone wat in 1863 hier gestrand het. Daar is egter baie ander verhale oor die naam wat die rondte doen, soos dat dit soos 'n cappuccino lyk as die riviere afkom....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]