LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Koffiebaai
3.9/5
volgens 71 resensies

Lees regte resensies van Koffiebaai van 71 geverifieerde gaste

Indien jy Koffiebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Koffiebaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coffee Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koffiebaai akkommodasie

Bladsy 7 - 7 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 200 km van Koffiebaai

Amethyst Cottage

Selfsorg in | Keimond, KeimondBuffelstad
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense

Amethyst Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis vir 6 in Keimond en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Verblyf bestaan u...

Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense

Fern Cottage

Selfsorg in | Keimond, KeimondWildekus
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Fern Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Kei Mouth. Dié kothuis is heeltemal privaat en die perseel is net 320 m van ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

The Pebbles

Selfsorg in | Keimond, KeimondBuffelstad
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense

The Pebbles bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte eenhede langs mekaar op die strandfront in Keimond. Die eenhede kan apart vir 7 gast...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kinderoppasser Op Versoek
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

The Cobbles

Selfsorg in | Keimond, KeimondBuffelstad
Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense

The Cobbles is op die strand in Keimond geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 'n lieflike see-uitsig. Die huis het ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kinderoppasser Op Versoek
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kinderoppasser Op Versoek
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R790
per nag, vir 4 mense

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis met slaapplek vir 4 gaste en net 120 m vanaf die strand. Dié k...

Braaiplek
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 4 mense

Clifton Cottage

Selfsorg in | Keimond, KeimondBuffelstad
Vanaf
R2 250
per nag, vir 7 mense

Clifton Cottage is 'n pragtige vakansiehuis vir 7 gaste op Keimond se strandfront. Die huis bied toegang tot die strand en beskik oor 3 sl...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 7 mense

Waterside

Selfsorg in | Buffelstad, BuffelstadGrens Area
Vanaf
R4 500
per nag, vir 11 mense

Waterside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis op die walle van die Cwili-rivier, op die strandfront in Keimond. Die huis beski...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 11 mense

Lagoon View

Selfsorg in | Morganbaai, MorganbaaiBuffelstad
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense

Lagoon View is 'n privaat woonstel in Morgansbaai langsaan die eienaar se privaat huis in 'n stil doodloopstraat. Morgansbaai se bekende str...

Afrikaans
Braaiplek
Visvang
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Visvang
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 4 mense

Vanaf R190
R190 R133
per nag, vir 2 mense

Yellowwood Forest Camping and Accommodation verwelkom natuurliefhebbers, gesinne en groepe. Dié unieke omgewingsingestelde toevlug is bekend...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R190
R190 R133
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense

Oregon Cottage at the Mudhutters is 'n knus selfsorgeenheid met 'n oopplan-uitleg wat op die eienaar se perseel in Morganbaai geleë is. Die ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense

Hierdie interessante stranddorpie op ons Wildekus is sowat 250 km suid van Durban, en het 'n populasie van ongeveer 600 mense. Koffiebaai kry waarskynlik sy naam van 'n vragskip vol koffiebone wat in 1863 hier gestrand het. Daar is egter baie ander verhale oor die naam wat die rondte doen, soos dat...

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem