Indien jy Koffiebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Koffiebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coffee Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Koffiebaai akkommodasie
Bladsy 3 - 7 lekke plekke om te bly
Port St Johns River Lodge is op die oewer van die Umzimvubu-rivier in Port St. Johns geleë. Dit is tussen Mount The...
Seacastle Guesthouse is 'n dubbelverdiepinghuis met 8 slaapkamers en 8 badkamers op die strand. Daar is 2 slaapkam...
The Spotted Grunter Resort skuil tussen Mount Thesiger aan die agterkant en Mount Sullivan oorkant die rivier. Dié ...
N'taba River Lodge & Spa is ’n gesinsoord wat in 'n asemrowende, tropiese tuin aan die oewer van die Umzimvuburivie...
Mountain View Guest House bied luukse B&B-verblyf in Mthatha in die Oos-Kaap. Die gastehuis is sentraal en naby al ...
Adante Lodge is naby Nelson Mandela Museum in Mthatha geleë. Dit bied luukse geriewe en is ideaal vir 'n romantiese...
Lat Grand Lodge is 'n gesellige gaste-lodge naby die gholfbaan in Mthatha. Die lodge is net 2 km van die Ndluli Nat...
Hotel Savoy & Conference Centre is net waarvoor jy gesoek het in die stad Mthatha. Dié helder, moderne hotel is net...
The Ridge Bed and Breakfast is in 'n stil doodloopstraat, in die woonbuurt Southridge Park in Mthatha, geleë. Ons h...
Lucolo Palace B&B is in Mthatha, voorheen bekend as Umtata. Ons is 1,3 km vanaf die Circus Triangle Mall en 1,4 km ...
Hierdie interessante stranddorpie op ons Wildekus is sowat 250 km suid van Durban, en het 'n populasie van ongeveer 600 mense. Koffiebaai kry waarskynlik sy naam van 'n vragskip vol koffiebone wat in 1863 hier gestrand het. Daar is egter baie ander verhale oor die naam wat die rondte doen, soos dat... Lees meer