Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 9 - 25 lekke plekke om te bly
Serengeti Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis teen die berg in Vishoek. Gaste kan 'n pragtige uitsig oor Valsbaai geniet t...
Coastal Haven is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorghuis teen die see in Misty Cliffs, Kaapstad. Misty Cliffs is 'n bewarea naby Scarborou...
A Place in Thyme is teen die berghange in Vishoek geleë. Dit bied bekoorlike selfsorg-verblyf in 3 verskillende eenhede. 'n Place in Thyme...
Southern Right House is 'n dubbelverdieping-villa, hoog teen die berg, met asemrowende uitsigte oor Misty Cliffs en die Atlantiese Oseaan. D...
Lofty Limin' skuil teen die berg bo die Vishoekvallei en dit kyk op die Muizenberg-berge. Dis 'n privaat enkel-eenheid vas aan 'n privaat hu...
Blue Roof Bungalow is ’n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom is, aan die berghang van die prentjiemooi Vishoek met uitsigte oor d...
Welcome Glen Mountain Gem and The Boho Cave bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Welcome Glen, 'n klein dorp wat tussen die ber...
Glen Valley View is in Simonstad geleë, ’n dorpie aan Valsbaai se kus in die ooste van die Kaapse Skiereiland. Dis die tuiste van die Suid-A...
Beyond Misty Cliffs bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle strandhuis in die suide van Kaapstad se ongerepte natuur in Misty Cliffs...
Rustig weggesteek in die Vishoekvallei op die Kaapse Peninsula, bied Villa Honeywood Gastehuis die perfekte wekbreekligging vir buitelandse ...
Welkom by die Kommetjie akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.