Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 7 - 25 lekke plekke om te bly
Sundance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle en ruim huis in Noordhoek, slegs 4,4, km vanaf Noordhoekstrand en 2,2 km vanaf Noor...
Whitehaven bied selfsorgverblyf in 'n lieflike en smaakvol versierde huis met 4 slaapkamers en pragtige uitsigte oor Noordhoek en die berg. ...
Chapman's Peak Caravan Farm Cabin is 'n knus selfsorg-houthuisie omring deur vrugtebome langs die Chapmanspiek Karavaanpark, maar met 'n apa...
House at Pooh Corner is op 'n 4000 m²-perseel in Noordhoek en skuil tussen die Indiese- en Atlantiese Oseane. Die gastehuis beskik oor 3 su...
Home in Stonehaven is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op 'n veilige landgoed in Noordhoek geleë is. Dit het die ideale ligging net 'n entjie ...
Noordhoek Village Hotel is 'n boetiekhotel in Noordhoek Farm Village in Noordhoek, een van die mooiste plekke in Kaapstad. Van die Kaap se b...
Noordhoek Guest House bied selfsorgverblyf in die skilderagtige Noordhoek-omgewing, in Kaapstad. Dié vakansiehuis is naby die Cape Point Vin...
Wood Close is 'n selfsorghuis in Noordhoek, Kaapstad. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en spog met pragtige uitsigte oor Kommetji...
Brynbrook House is 'n moderne, smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat op 'n heuwel in die pragtige, rustige Noordhoek gel...
Longbeachview is 'n luukse, privaat selfsorg-villa in die voorheuwels van die Silvermine Natuurreservaat wat deel vorm van die Tafelberg Nas...
Welkom by die Kommetjie akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.