Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Panorama (15)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (5)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kroonstad

3.6 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Kroonstad van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Kroonstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kroonstad Lodges

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges

Lodges binne 100 km vanaf Kroonstad

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Woodlands Country Lodge bied gerieflike, luukse verblyf in 'n ontspanne atmosfeer net 2 km buite Parys. Gaste het 'n keuse van 40 en suite-kamers. Al die kamers het lugversorging en is gerieflik ingerig met kwalitei...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Lodge in Vrystaat

Voorbegin Lodge is op die oewer van die Vaalrivier geleë, net buite Bothaville in die Vrystaat. Hier heers 'n vreedsame atmosfeer en die natuur is asemrowend. Ons maak voorsiening vir klein en groot groepe, gesinne...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 4)
Lodge in Parys, Noordelike Vrystaat

Casa Cara Lodge bied 'n wye verskeidenheid verblyf, van luukse selfsorg-eenhede tot kampeerplekke wat aan die oewer van die Vaalrivier 8 km buite Parys skuil. Casa Cara Lodge is ook 'n pragtige, romantiese trou- en ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Savannah Game & River Retreat is 'n stuk ongerepte Afrika-bosveld van sowat 1000 hektaar en bied rustige en ontspanne verblyf. Gaste kan tussen 3 verblyfopsies kies: die gerieflike rustieke tent-chalets wat oor die ...


Lodges binne 200 km vanaf Kroonstad

SPAAR 30%
VanafR1 050
R735
per nag, vir 2 mense
Lodge in Winburg, Vrystaat

Boschrand Lodge bied gerieflike verblyf op 'n plaas van 430 hektaar met 25 verskillende wildspesies, naby aan die N1 en net 6 km vanaf Winburg. Die lodge staan op 'n krans met 'n uitsig oor die spruit tussen die val...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klerksdorp, La Hoff

Kom en geniet verblyf in North Hills Country House, die privaat natuurreservaat van sowat 150 hektaar met betowerende kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Braaigeriewe word voorsien, mits dit v...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Acorn Lodge bied skoon en bekostigbare verblyf in Potchefstroom en is sentraal geleë naby Noord-Wes Universiteit en 'n mall. Acorn Lodge bied 18 groot, skoon kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kame...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Klerksdorp, Noordwes

Aanwins Budget Stay is 1 km van die R30 af op 'n kleinhoewe, so daar is geen verkeergeraas MAAR ons is net 7 km (10 minute) van die Klerksdorp-middestad. Aanwins Budget Stays bied 'n wonderlike verblyf teen bekostig...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Lodge in Vanderbijlpark, Gauteng

Nonyana River Lodge is in 'n prentjiemooi area op die oewer van de Vaalrivier, net 'n uur buite Johannesburg geleë. Nonyana River Lodge bied 'n idilliese wegbreek vir gaste wat net wil ontspan, konferensies hou, vi...

Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Bult, Noordwes

Oudrift Riverside Lodge word deur die AA erken en is geleë op 'n veilige landgoed in Potchefstroom. Dit is ideaal vir gaste wat smag na ontspanning en vir korporatiewe wegbreek. Die oord bied hartlike gasvryheid, '...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Kroonstad lodges blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van lodges hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kroonstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kroonstad akkommodasie soek. Wanneer jy die beste lodge akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]