Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kroonstad

3.5 / 5  
volgens 70 resensies
Lees regte resensies van Kroonstad van 70 geverifieerde gaste.
Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kroonstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kroonstad Selfsorg-eenhede

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kroonstad

Nr 15 on Fullard is 'n selfsorgkothuis en B&B wat in 'n stil buurt in Kroonstad geleë is. Nr 15 on Fullard is gerieflik geleë na aan die N1. 'n Winkelsentrum is naby die kothuis, sodat gaste die plaaslike restaura...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kroonstad

Elm Tree Stay is op ’n kleinhoewe ongeveer 8km buite Kroonstad geleë, ’n groot dorp sowat 200 km van Johannesburg af. Die verblyf is ideaal vir gesinne, paartjies of enkelreisigers. Die oopplan-woonstel bied ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kroonstad

Casa la Gracia bied gerieflike selfsorgverblyf in Elandia, 'n noordelike uitbreiding van Kroonstad. Ons is na aan die N1-hoofweg. Dis ideaal vir gesinne, groepe of enkelreisigers. Verblyf word gebied in 4 en suite...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kroonstad

Riverstay is op die oewer van die Valsrivier in die Vrystaat en bied gerieflike verblyf in selfsorgeenhede. Die perseel is ideaal vir hengel en voëlkyk. Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Kroonstad

Kroonstad lê in 'n area wat bekend is vir sy oop spasies en groot verskeidenheid plantegroei wat dit so besonders maak. Die eenheid is in 'n luukse woonbuurt geleë, baie naby die Kroonpark Vakansie-oord, Pick n Pa...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Kroonstad

Helena's Guesthouse is in die mooi en stil woonbuurt van Panorama in Kroonstad. Kroonstad is in 'n omgewing wat gekarakteriseer word deur oop ruimtes en 'n oorvloed en verskeidenheid plantegroei wat dit besonders ma...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kroonstad

The Bucks Guest House is in die buitewyke van Kroonstad geleë en bied gerieflike toegang tot die hoofweë. Dié gastehuis het 4 selfsorg-eenhede met stoepe: Springbok, Kudu en Nyala. Elke eenheid is gerieflik geme...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kroonstad

Maak Jouself Tuis is 'n gastehuis in Kroonstad, die derde grootste dorp in die Vrystaat, slegs sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Dit is 'n gerieflike oornagplek tussen Johannesburg en Bloemfontein. Die gastehu...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Panorama, Kroonstad

11 on Lintott is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die stil buurt Wilgehof in Kroonstad. Dit is gerieflik naby die N1 geleë en stapafstand van 'n winkelsentrum af. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaappl...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 37 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Kroonstad

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Annie's Self-catering Cottage is 'n oopplan-kothuis met slaapplek vir 4 gaste op 'n kleinhoewe buite Kroonstad. Dié kothuis het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 matrasse vir kind...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kroonstad selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kroonstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kroonstad akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za