Resensies van Ladysmith

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ladysmith bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 20 resensies.
Daniel V. - 24th March 2020
staying in Ladysmith
Geen probleem met die dorp, alle geriewe en mooi ligging met baie besienswaardighede.
Urvesh Bahadoolal H. - 24th March 2020
staying in Ladysmith
Quaint town with friendly people.
Carel K. - 10th February 2020
staying in Ladysmith
Baie interessante omgewing.
Sanett U. - 6th January 2020
staying in Ladysmith
Ons was daar vir werk, ons het nie genoeg tyd gehad om regtig te verken nie.
Ellen N. - 29th October 2018
staying in Ladysmith
Nothing really to say about Ladysmith. I just saw that generally things are less expensive compared to Gauteng.
Maricelle R. - 3rd October 2018
staying in Ladysmith
Vuil.
Maroelien S. - 10th July 2018
staying in Ladysmith
There is a nice restaurant but not much else. The drive to Drakensburg is not far and that was very nice!
Carlien F. - 18th June 2018
staying in Ladysmith
Baie besienswaardighede en 'n plek wat die moeite werd is om te besoek.
Theo O. - 2nd June 2018
staying in Ladysmith
Kan nie regtig baie uitwei oor Ladysmith nie. Ons het baie laat die aand daar aangekom en is weer baie vroeg die volgende oggend daar weg.
Prince H. - 11th April 2018
staying in Ladysmith
Good place.
Gerhard S. - 9th January 2018
staying in Ladysmith
Goeie halfwegstasie tussen Pretoria en die suidelike Suidkus.
Francoise P. - 8th January 2018
staying in Ladysmith
We find this the right distance to sleep over on our way to the coast.
Judi L. - 9th October 2017
staying in Ladysmith
Was baie beïndruk. Ladysmith is pragtig en so skoon. Ek sal beslis die pragtige plek weer besoek.
Cathryn C. - 24th September 2017
staying in Ladysmith
Looks nice. Would have liked to stay longer to see the history.
Rianna V. - 27th April 2016
staying in Ladysmith
Ladysmith, hoewel ons nie tyd gehad het om die dorp te besigtig nie, lyk na 'n lieflike dorp in die hartjie van KZN - die omgewing is pragtig!
Adriaan Jj V. - 2nd January 2016
staying in Model Kloof, Ladysmith
Net die aanwysing na die gastehuis was ietwat verwarrend.Die afrit Modelkloof was duidelik.
Lynette L. - 21st December 2015
staying in Ladysmith
Bullets Rest is op 'n geskikte ligging want die sentrale dorp is naby.
Irene B. - 3rd November 2015
staying in Ladysmith
Daar was 'n water beskikbaarheids probleem wat ons verblyf definitief negatief beïnvloed het. Ons het laat die middag arriveer en vroeg die volgende oggend vertrek.
Jacobus C. - 8th May 2015
staying in Resevoir Hill, Ladysmith
Netjiese, stil omgewing.
Keith B. - 16th October 2014
staying in Ladysmith
Ladysmith is an interesting old town.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za