Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (104)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (102)

Resensies van Lawrence Rocks

4.4 / 5  
volgens 82 resensies
Lees regte resensies van Lawrence Rocks van 82 geverifieerde gaste.
Indien jy Lawrence Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lawrence Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lawrence Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lawrence Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lawrence Rocks Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 345
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Margate Sun 13 is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van die veilige Margate Sun-kompleks wat minder as 'n blok van die strand en Margate-visvangpier af is. Dis ook naby al die geriewe, doendinge, Margate s...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

6 Rockaway is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks in Margate. Die kompleks is net 700 m van die Margate Openbare Swembad en die hoofstrand af. Die woonstel is op die eerste verdieping en be...

Vanaf
R1 687
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Beach Haven is 'n selfsorg-vakansiehuis in Ramsgate sowat 50 m van die strand af. Die huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 885
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Balooga Unit E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle dakwoonstel in 'n seefrontkompleks in Margate. Dié woonstel is op die vyfde verdieping en bied 'n uitsig oor die see en die golwe. Die woonstel besk...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Kuta Beach Unit 12 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die grondverdieping van die Kuta Beach-kompleks. Die kompleks is hoog teen 'n heuwel in Ramsgate geleë en bied 'n see-uitsig. Die ...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Kuta Beach Unit 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die grondverdieping van die Kuta Beach-kompleks. Die kompleks is hoog teen 'n heuwel in Ramsgate geleë en bied 'n see-uitsig. Die ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Lawrence Rocks

Zarlush Modern Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat naby die strand, restaurante, kroeë en winkels in Margate geleë is. Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaa...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Villa Siesta No 5 is deel van 'n klein, veilige siersteengebou oorkant die strand. No.5 is een van die agterste eenhede met 'n uitsig oor die kompleks se swembad en die see. Die eenheid het 3 verdiepings en beskik ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Dolphin View 402 is 'n gesinsvriendelike selfsorgwoonstel op die derde vloer van die veilige Dolphin View-kompleks in Margate. Die kompleks is reg langs die gewilde Margate visvang-pier en binne loopafstand van die ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Number 5 Ocean Echo is 'n juweel in 'n klein, veilige siersteengebou reg oorkant die strand. Alhoewel die eenheid nie heel aan die voorkant van die kompleks is nie, is daar steeds 'n uitsig oor die see. Hierdie een...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Lawrence Rocks akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]