Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (122)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (120)

Resensies van Lawrence Rocks

4.4 / 5  
volgens 79 resensies
Lees regte resensies van Lawrence Rocks van 79 geverifieerde gaste.
Indien jy Lawrence Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lawrence Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lawrence Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lawrence Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lawrence Rocks Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R893
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Ramsgate Mews 4 bied selfsorgverblyf in ’n sekuriteitskompleks in Ramsgate aan, ’n stil kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel het 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Daar is ’n d...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Balooga No. 30 bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel vir 8 gaste in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks. Die woonstel is op die grondverdieping en spog met 'n uitsig oor die see en die tuin. Dit beskik oor 3 s...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Dolphin View 402 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is naby die strand, getypoel en die visvangpier. Die woonstel op die vierde verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer....

Vanaf
R1 429
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Ray Road 79 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Ramsgate sowat 50 m van die strand af. Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Unit 11 Villa Del Sol is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks, in 'n afgesonderde deel van Margate en stapafstand van die dorpskern. Die Villa Del Sol-kompleks is naby Margate se hoofstrand, vis...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Unit 13 Villa Del Sol is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks, in 'n afgeleë deel van Margate tog steeds binne loopafstand vanaf die dorpskern. Die Villa Del Sol-kompleks...

Vanaf
R1 298
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Equinox 3 is 'n selfsorgvakansiewoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks in Ramsgate-Noord. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefar...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Chesapeake Bay 41 is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Margate. Die woonstel spog met ’n asemrowende see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks is oorkant die pad vanaf die strand en getypoel. ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

50 Chesapeake Bay is 'n woonstel op die eerste vloer van die veilige Chesapeake Bay-kompleks naby die bedrywige Margate-hoofstrand met asemrowende 180°-uitsigte oor die see. Die tweeslaapkamerwoonstel is ten volle...

Vanaf
R860
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Margate Sun is in die hartjie van Margate geleë, oorkant die visvang-pier en net 'n entjie se stap vanaf die hoofswemstrand, restaurante en winkels. Die kompleks het 'n swembad. Dié eenheid is op die vyfde verdie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Lawrence Rocks akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za