Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (122)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (120)

Resensies van Lawrence Rocks

4.4 / 5  
volgens 79 resensies
Lees regte resensies van Lawrence Rocks van 79 geverifieerde gaste.
Indien jy Lawrence Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lawrence Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lawrence Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lawrence Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lawrence Rocks Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R670
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Die Chesapeake Bay-kompleks is net suid van die besige, gewilde kusdorp Margate. Die kompleks kyk uit oor 'n beskutte baai wat sowat 1 km vanaf Margate se hoof-swemstrand is en is stapafstand vanaf die visvang-pier....

Vanaf
R2 143
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Chesapeake Bay 2 is ‘n selfsorg-vakansiewoonstel in Margate. Daar is ‘n wassery, swembad, tennisbane, 'n speelarea vir kinders en ‘n braai-area in die kompleks. Parkeerplek is onder ‘n aangewese motorafdak b...

Vanaf
R917
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Whale Loft is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met skilderagtige see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Ramsgate-Noord, net 100 m van die strand af. Die woonstel is onlangs opgeknap en het slaapplek vir 4 gaste en besk...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Chesapeake Bay 53 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Chesapeake Bay-kompleks in Margate. Die woonstel het 'n uitsig oor die see en is naby verskeie winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel het...

15% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 275
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Lawrence Rocks

28 Silhouette is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks. Die kompleks is ongeveer 1 km van Margate-hoofstrand af. Hierdie woonstel op die sesde verdieping is slegs met trappe bereikbaar en het...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Villa del Sol is in 'n afgesonderde deel van Margate geleë en is stapafstand van die middedorp af. Verblyf word gebied in 10 identiese eenhede. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Beach Lodge Apartment 7 is sentraal geleë in Margate en is net 500 m vanaf die hoofstrand en alle geriewe. Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -le...

Vanaf
R1 238
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Balooga 12 is ‘n selfsorgvakansiewoonstel in Margate. Dis in ‘n veilige kompleks en bied ‘n lieflike see-uitsig. Daar is ook ‘n gemeenskaplike swembad in die kompleks. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en b...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Balooga Flat 32 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerwoonstel met ’n see-uitsig. Die woonstel is in die Balooga-kompleks in Margate, oorkant die strand. Margate se hoofstrand en getypoel is slegs ...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

La Mer 1 is 'n selfsorgwoonstel in die La Mer-kompleks. Dit bied 'n uitsig oor die see en naby Margate se visvang-pier, winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Lawrence Rocks akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za