Indien jy Leisure Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Leisure Bay.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leisure Bay Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leisure Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Leisure Bay akkommodasie
Bladsy 5 - 74 lekke plekke om te bly
Howies Corner is 'n selfsorgvakansiehuis in Leisure Bay. Dit is naby Kinderstrand en is ideaal vir 'n gesinswegbree...
The Beach Shack is 'n gerieflike vakansiehuis naby 'n rits strande, soos Kidds Beach, Drakes Bay en TO Strand. Hiér...
Itongasi Holiday Flat 3 is ’n selfsorgwoonstel op die bank van die Tongazi-rivier in ’n veilige kompleks in Glenmor...
C-Rus is in die rustige Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Indien jy soek na rus en vrede, het jy die ...
Avanti bied 'n gerieflike selfsorgkothuis met 3 slaapkamers aan die strand en 'n uitsig oor die see. Dit is een van...
All about Leisure bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerhuis en is 700 m vanaf Leisure Bay-strand. Di...
Kalimera bied gerieflike verblyf aan 6 gaste in die rustige woonbuurt Leisure Crest, Port Edward. Verblyf word in ...
Hadeda Roost bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n dubbeverdiepingkothuis op ’n heuwel in Leisure Crest. Die kothui...
Vula Moya is ’n ruim selfsorg-vakansiehuis vir ’n gesin van 5 in Leisure Bay, Ivy Beach, Port Edward. Hierdie huis...
Ivy Beach house is tussen melkhoutbome en omring deur voëllewe, oorkant die ongerepte Ivy-strand, wat dit ideaal ma...