Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Wharthog Corner Leeupoort

"Yes I would, it is a great place to get away and enjoy nature, however, it would be great if there was a communal pool in the resort itself, this was the only negative point where we had to get in our car and drive a short distance/out of the reserve to go to the pool, plus pay a fee to use the pool. Then the routes for the hiking trails and self drive around the reserve, are not very well marked, this can be improved, as we enjoy our early morning and late afternoon walks in nature and drives."

George's Vallei, Limpopo

Diggersrest Lodge

"Die vallei is baie mooi en die plekke is goed voorberei vir toeriste veral tydens die Bessiefees."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Safe and secure place to travel."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Baie skoon en vriendelik."

Thabazimbi, Limpopo

Thanizimbi Game Farm

"I really enjoyed my stay, we had peace of mind, we were in touch with nature we got to see the wilderness, I am so happy I am definitely going back. "

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Gerieflik naby Pretoria vir 'n naweekwegbreek in die bosveld."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Molalatau Lodge and Campsites

"It is an excellent destination, even though it was a long distance travelling as I live in the south of Johannesburg. "

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Daisylaan 930 Leeupoort

"Fantastiese plek met die mak (wilde) diere ook tussen in."

Thabazimbi, Limpopo

Thanizimbi Game Farm

"Wilds-wêreld, mooi. "

Haenertsburg, Limpopo

Art Gallery Guest House

"Aangenaam verras, mooi dorpie."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Iets vir almal se smaak. Bekostigbaar."

Bela-Bela, Limpopo

250 Tlou Lodge

"Really enjoyed Mabalingwe."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Dis rustig en 'n gemaklike afstand uit die besige stadsgewoel."

Haenertsburg, Limpopo

Woodcutters Guest House

"Grondpad daarna is nie gemaak vir lae motors nie."

George's Vallei, Limpopo

Forest View Cabins

"Een van die mooiste valleie wat ons gesien het. Die natuurskoon daar is ongelooflik. As jy 'n natuurmens is, is dit die plek vir jou."

Bela-Bela, Limpopo

250 Tlou Lodge

"Water, apies, hitte!"

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Itaga 619

"The reserve was surprisingly larger than we had anticipated, with many beautiful and healthy animals. The game drives were fun and very informative."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge

"Baie goeie winkelsentrum met alles wat mens nodig het."

Tzaneen, Limpopo

Christie's Inn

"Nie hulle probleem nie. Eskom befonkfaai alles."

Bela-Bela, Limpopo

Carlana Holiday Accommodation

"I always visited Bela-Bela and mostly I find it has a lot of new faces, in other words this is the place of all visitors. There is a lot of entertainment. "

Magoebaskloof, Limpopo

Pinella and Castanea Farm Cottages

"Heerlike en rustige wegbreek. Baie om in die natuur te doen. 'n Onontdekte area. "

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Itaga 619

"Beautiful place, reception very helpful. It is a pity that you can't really walk in the reserve. If the Elephants and buffalo were removed it would be an ideal location as the family could hike through the bush."

Magoebaskloof, Limpopo

Pavetta Country House

"Daar is baie om te doen in die Magoebaskloof omgewing. "

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Om Magoebaskloof deeglik te verken, maak seker jy het ten minste 'n 4 x 2 voertuig."

Mookgopong, Limpopo

Die Boer en Die Belg

"Die enigste nadeel is die tolhekke om by Mookgopong uit te kom. Baie mooi natuurskoon."

Haenertsburg, Limpopo

Woodcutters Guest House

"Lekker plek, met goeie restaurante."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Die dorp self het oor die jare maar bietjie agteruit gegaan, maar die inkopiesentrum het gelukkig alles gebied wat ons nodig gehad het. "

Makhado, Limpopo

Levubu Junction

"A very nice and quiet place full of natural adventures and fruits."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Het Slot Lodge

"Ons het 25 jaar terug daar gewoon, die plek het baie uitgebrei. "

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang