Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Loeriesfontein

3.9 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Loeriesfontein van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Loeriesfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loeriesfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loeriesfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loeriesfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loeriesfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Loeriesfontein

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Dorphuis is in die Hantam-dorpie, Calvinia geleë. Dis halfpad tussen Kaapstad en Upington, onderweg na die Kgalagadi. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, en gesinne. Die Dorphuis bied 9...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Groendakkies is in die Hantamdorp Calvinia geleë, halfpad tussen Kaapstad en Upington op die roete na die Kgalagadi. Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. All...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis is op 'n pragtige kleinhoewe net 2 km buite die dorp Calvinia in die Hantam in die Noord-Kaap geleë. Die oorspronklike plaasgeboue wat meer as 100 jaar oud is, is pragtig gerestoureer tot 'n g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula voorsien gerieflike verblyf in 2 volledig gemeubileerde eenhede in die buitewyke van Calvinia wat stapafstand van die middedorp af is. Die eenhede is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat die dorpie wi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Lodge is tussen Kaapstad en Upington in die Hantam-dorpie Calvinia op pad na die Kgalagadi geleë. Dié gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinne. Die lodge beskik oor...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Tuishuis is in 1970 gebou en is in die Hantam-dorpie, Calvinia geleë. Dis halfpad tussen Kaapstad en Upington, onderweg na die Kgalagadi. Dié huis is geskik vir 'n familie of groep vriende. Die huis het 3 slaapka...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Oos-Kaap

Ligthart Huis is in Calvinia geleë en bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis. Die gastehuis het 4 en suite-kamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis bied smaakvolle, gerieflike verblyf in Calvinia. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met meubels, linne en handdoeke, 'n elektriese kombers, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale wat al...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie is 'n gastehuis en restaurant in die Hantam-dorpie Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pa na die Kgalagadi. Die gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers sowel ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Calvinia, Noord-Kaap

Gaste wat Tankwa Lodge besoek word met plattelandse gasvryheid verwelkom. Neem asseblief kennis dat gaste by Calvinia Hotel (verder af in die pad) moet inklok en die sleutels optel. Die lodge het 24 kamers aangebie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]