Indien jy Loeriesfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Loeriesfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loeriesfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loeriesfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Loeriesfontein akkommodasie
Bladsy 3 - 5 lekke plekke om te bly
Uncle Tony’s Cabin is 'n knus selfsorg-kothuis met slaapplek vir 4 gaste op 'n plaas 3 km vanaf Nieuwoudtville. Dié grasdak-kothuis beskik ...
Handvol Gruis Gastehuis is 'n pas opgeknapte plaashuis net 44 km buite Calvinia. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat wil ontsnap va...
Killiansvlei is ’n ongekunstelde selfsorg-plaaskothuis in ’n dennewoud op ’n plaas in Nieuwoudtville in Namaqualand. Dit is die ideale plek ...
Leeuriet Gasteplaas bied ontspannende selfsorg-plaasverblyf vir 6 gaste, net 25 km vanaf Nieuwoudtville. Die ruim huis beskik oor 3 slaapka...
Bo-Plaas is op ’n plaas net 15 km vanaf Nieuwoudtville en bied verblyf aan 6 gaste in ’n ruim selfsorghuis. Hierdie plaashuis beskik oor 3 ...
Toekoms Farm Self-catering Accommodation is op 'n skaapplaas 32 km Suid van Calvinia, amper halfpad tussen Calvinia en Nieuwoudtville op d...
Boereplaas is naby Nieuwoudtville geleë en bied die ideale verblyf vir natuurliefhebbers. Daar is 3 eenhede om van te kies, waarvan 2 self...
Donkieshoek is 'n kleinhoewel in Calvinia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, doendin...
Katryns is 'n bekoorlike gastehuis in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid en heerlike etes kan geniet. Die verblyf is ideaal vir vaka...
Tontelbossie bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis in Calvinia. Die kothuis is op 'n woonerf wat met 'n ander huis gedeel word, maar...