Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Loeriesfontein

4.1 / 5  
volgens 42 resensies
Lees regte resensies van Loeriesfontein van 42 geverifieerde gaste.
Indien jy Loeriesfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loeriesfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loeriesfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loeriesfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loeriesfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Loeriesfontein

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Oudeklip Gastehuis bied selfsorgverblyf en is sentraal geleë in Nieuwoudtville. Die geskiedkundige sandsteengebou bied verblyf in 5 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste en 'n privaat ingang het. Die eenhede het k...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Hierdie manjifieke, oorspronklike sandsteengebou in Nieuwoudtville het 'n hartlike atmosfeer. Ons geskiedenis reik sover terug as 1897 toe Mnr. Watermeyer, die plaaslike landmeter, die eerste nedersettingsbaken hié...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop is in Nieuwoudtville in die Namakwa-distrik. Dié gastehuis is 4,8 km van Hantam Nasionale Botaniese Tuin en 6,3 km van Nieuwoudtville Blomreservaat af. Die gastehuis bied verblyf in 'n elegante kamer ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Neutedop Selfsorg is 'n ruim selfsorghuis vir 6 in Nieuwoudtville. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Lekker lê Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 in aparte eenheide op Heldersig plaas. Die plaas is 1,8 km vanaf Nieuwoudtville, ver genoeg om die stilte te geniet en naby genoeg indien gaste iets in die d...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis is 2 pragtige, historiese kliphuise wat in Nieuwoudtville geleë is. Gaste kan die Hendrikshof Gastehuis met slaapplek vir 6 mense, of die Waenhuis Gastehuis met slaapplek vir 4 me...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Môreson Gastehuis is in Nieuwoudtville geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy natuur en veldblomme. Dit bied die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe. Die ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Cecilia's Cottage is 'n selfsorgkothuis aan die buitewyke van Nieuwoudtville wat slaapplek vir 8 gaste bied. Die kothuis het 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en d...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Handvol Gruis Gastehuis is 'n pas opgeknapte plaashuis net 44 km buite Calvinia. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat wil ontsnap van die daaglikse gejaag. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer, ...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Killiansvlei is ’n ongekunstelde selfsorg-plaaskothuis in ’n dennewoud op ’n plaas in Nieuwoudtville in Namaqualand. Dit is die ideale plek om die gejaag van die stad te ontsnap en hierdie area is bekend vir d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]