Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Loeriesfontein

4.1 / 5  
volgens 42 resensies
Lees regte resensies van Loeriesfontein van 42 geverifieerde gaste.
Indien jy Loeriesfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loeriesfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loeriesfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loeriesfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loeriesfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Loeriesfontein

Vanaf
R985
per nag, vir 2 mense
B&B in Calvinia, Noord-Kaap

African Dawn B&B is in Calvinia, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington aan die voet van die Hantamberge. Die verblyf bestaan uit ruim en privaat akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Geriewe in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering is in Calvinia in die Noord-Kaap geleë. Dis die ideale bestemming vir diegene wat wil wegbreek vanaf die stadslewe of onderweg is na die Kgalagadi. Verblyf is beskikbaar in 3 B&B-...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse is in die hartjie van die Hantam in Calvinia geleë. Ons bied selfsorgkamers en kamers op 'n B&B-basis aan. Dit is die ideale oorstopplek vir gaste wat op pad is na Upington of Kaapstad. Die dub...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Magic Garden bied 'n ontspanne omgewing in Calvinia, sowat halfpad tussen Kaapstad en Upington. Die instansie is 'n uitbreiding en uitdrukking van die eienaars se kuns. Dit omvat 'n uiteenlopende verskeiden...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Calvinia, Noord-Kaap

Die Calvinia Hotel, in die hartjie van Calvinia, bied gerieflike verblyf. Dié historiese juweel het 'n ryk geskiedenis en is onlangs opgeknap met moderne geriewe om gemaklike verblyf aan reisigers te bied. Die kam...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Lodge 3 is bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuise langs mekaar in die prentjiemooi Calvinia in die Karoo. Dit is byna halfpad tussen Kaapstad en Upington. Hiér kan jy jou batterye behoorlik herlaai. Lodge 3 het s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Selfsorg is in Calvinia geleë en is ideaal vir gaste wat wil rus en oorslaap op pad na hul bestemmings. Rebunie het 3 eenhede in 1 gebou. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-leefarea. Elke kam...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Die Lemoenhuis is 'n ongekunstelde selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Calvinia geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag, óf vir dié wat rus...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Dorphuis is in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, sowel as vir gesinne. Verblyf word in 12 ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis is op 'n pragtige kleinhoewe net 2 km buite die dorp Calvinia in die Hantam in die Noord-Kaap geleë. Die oorspronklike plaasgeboue wat meer as 100 jaar oud is, is pragtig gerestoureer tot 'n g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]