Geverifieerde Resensie
Magoebaskloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Magoebaskloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 479 resensies.
"Pragtige omgewing. Kan net sit en na die skepping kyk, maar daar is heelwat te doen ook."
"Magoebaskloof is een van die mooiste bestemmings in ons wonderskone land. Met natuur- en voëllewe wat onbeskryflik is."
George's Vallei, Magoebaskloof
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway"Dit is verskrilik mooi! Ons is versot op die plek."
"Most of the town is only open over weekends. It was disappointing as we were told about great places to see in and around Haenertsburg."
"Magoebaskloof is 'n pragtige plek. Die weer het onverwags opgesteek Saterdag, maar die uitsig is asemrowend en daar is baie plekke om van te kies vir verblyf."
"Would love to bring my daughter, she would thoroughly enjoy all the activities!"
"Magical area with amazing forests and gardens. The end of September is the best time to go because all the cherry blossoms and azaleas are in bloom, which is a truly magical sight!"
"The Azalea festival is really worth a visit. It was far better than I had expected. "