Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Jovali"Absoluut uniek! Geen groot kettingwinkels en malls daar nie, wat goed is. Die natuurskoon is asemrowend. Baie unieke gemeenskap met baie kunstenaars en alternatiewe tipe winkels. Pryse van items kan redelik duur wees, maar daar is winskopies wat uitgesnuffel kan word! Redelik naby Lesotho, Golden Gate en ander besienswaardighede. Ek sal sonder huiwering teruggaan soontoe!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mont d’Or Hotel Clarens"Clarens is 'n oornagstop. Baie mooi om in en uit te ry en 'n aand oor te slaap."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Daar het nie veel verander oor die afgelope jare nie, en soms is dit goed, maar anders kan dit voordelig wees om te verander of uit te brei om nuwe besoekers te lok."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Oujaarsaand 2016 se nag was 'n ontstellende belewenis. Bomklappers het heelnag deur geskiet, wat geklink het soos bomme wat ontplof. Daarom het ons dit hierdie jaar vermy en eers die eerste Januarie 2018 ingeboek. Dit was baie rustig, dalk het hulle die probleem hanteer. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
The Gables"All the restaurants are top notch. Clementine, Friends, the Highlander, Roter Hahn, Mosaic Pizzeria are all a great for families with kids. The views from anywhere in Clarens is postcard worthy. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Arundel Studios"Bly langer! Daar is net te veel om te sien. Kies jou eetplekke versigtig - sommiges is net nie op standaard nie."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Arundel Studios"Make sure to try the free beer tasting at the Clarens Brewery."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Collett House"Lovely holiday destination, especially if you enjoy nature and tranquility."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
La Bri"Het net een supermark en hy is buitensporig duur. Clarens is pragtig en sal weer teruggaan om te kuier."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Pond End Villa"The town need to invest in a water/entertainment park, where tourists can spend their summer days there. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Zwartmodder"Was uiters verras met hierdie pragtige klein dorpie en al sy winkels en dinge om te doen."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Oulike winkeltjies en eetplekkies hier en daar. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Studio 28 Clarens"Clarens is so rustig en daar is so baie om te sien. Ons was verlede jaar drie keer daar en beplan om weer te gaan."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Baie goed. Meer aandag aan rolstoelvriendelike sypaadjies en ingange na winkels is beslis nodig."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Lake Clarens Guest House"Pragtige natuurskoon omring die dorpie. Clarens se dorpsgebied was netjies en skoon. Munisipale instandhouding was sigbaar, dankie daarvoor. Interessante winkeltjies wat beslis nie die gewone tipe curios te koop aanbied nie."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Villa 176 @ Clarens"Die dorpie is die perfekte naweek bestemming. Net genoeg om in 'n naweek by alles uit te kom en te voel jy het alles gesien!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
La Bri"Clarens is one of the most beautiful small towns I have visited."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mt Horeb Manor"Clarens is besonders, natuurskoon ongelooflik mooi. Kort of lang besoeke is altyd iets om te onthou."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mont d’Or Hotel Clarens"Dit is die juweel van die Vrystaat. Dit is 'n baie mooi dorpie en daar is baie om te doen. Al wat net nie lekker was nie is die meeste van die restaurante bedien net kos tot 18:00. As jy nie dan al iets bestel het nie dan is dit nou maar so."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mystic Mountain Cottage"Lovely, small town. We visited in summer, and walked everywhere. There is some nice Geocaching locations, and too many shops to make a stop at. Gideon Groenewald's dinosaur tours and the brewery is a must see!"
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Dunelm Guest Farm"Baie oulike en netjiese dorpie, lieflike wegbreek."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Zwartmodder"Dis baie mooi, maar 'n vervelig plekkie as jy deur al die restaurante en winkeltjies is. Maar dis 'n wonderlike wegbreek vir 2-3 dae. Die mense is gasvry en vriendelik en die restaurante heerlik en billik."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Lieflike dorpie, heerlike winkels, vriendelike mense en lekker kos!"