Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Cottage Pie"Clarens is a lovely city that has a lot to offer: interesting shops, good restaurants and the Golden Gate National Park is nearby and is lovely for hiking. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Periwinkle Blue"Dit is altyd lekker in Clarens ongeag die weer. Die winkels. Die eetplekke. Die stilte in die aand. Hier kan jy wegkom van stads geraas."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Heerlike dorp met 'n regte vakansie atmosfeer, baie om te sien en doen! Daar is net nie juis kruidenierswinkels nie, so pak maar die nodigste in vir die eerste aand of twee. Maar Clarens is 'n moet op elke bucket list! "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Pragtige dorp, maar die strate is in 'n haglike toestand!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
RiverWalk Guest House"Pragtige dorpie. Ek sien julle sommer gou weer."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Pragtige, vriendelike dorpie."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Te veel nuwe geboue. Pas nie by die atmosfeer van Clarens nie."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Quaint village, friendly people. The streets need maintenance. Very pleasant."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Paddocks 6"Perfect place for a long weekend. Great cycling, coffee and scenery."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Wonderlike dorpie wat ek vir enigeen wat bietjie uit die stad se gedruis wil wegbreek sal aanbeveel. Lekker vermaak vir groot en klein."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Cottage Pie"Clarens is seker een van die mooiste juwele in Suid Afrika."
"Ons was by die lodges, padstalle, B&B's en restaurante baie vriendelik ontvang en dit het ons Oos-Vrystaat toer aangenaam gemaak. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Ash River Lodge B&B"Verskriklike lekker dorpie om te gaan ontspan veral met al die "craft beer" en self gestookde gin. Sal enige tyd weer gaan kuier vir die verskriklike vriendelike mense en die feit dat Clarens so naby die Golden Gate is maak dit soveel meer spesiaal."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Baie interessante dinge om te sien en te doen in Fouriesburg, met vele verrassings. Het heerlike aandete geniet by Windmill Pub and Grill!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"As jy eers Clarens leer ken het, begin jy verlang as jy lanklaas daar was."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Cottage 2"Kan nie wag om weer te gaan kuier nie... My nr.1 plek weg van die huis af."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Clean and neat. Extreme friendliness wherever we went."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Ongerepte natuur en mooi dorp wat mens terugneem in tyd is net wat nodig is. Bly net so!"