Resensies van Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.34 uit 5 gekry volgens 815 resensies.
Nolene. V. - 12th June 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Very nice, quiet area, just the place you would want to go to relax and unwind. Just a pity about the ongoing water problem, prospective holiday makers have to be told of this problem, so that they can make alternative holiday arrangements elsewhere.
Willemien V. - 11th June 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Lekker strand. Baie gerieflik naby aan alles.
Jan W. - 31st May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba strand was stapafstand en baie netjies en skoon met skoon toilette. Baie lekker swemstrand.
Noluvo N. - 30th May 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Keep up the good work. Your services are exceptional.
Nelson S. - 28th May 2018
staying in Margate
It a nice place for holiday and function.
Dane B. - 24th May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Lovely holiday destination.
Sbongile N. - 21st May 2018
staying in Margate Beach, Margate
Go anytime if I want to relax. Great place to be.
Charlene B. - 21st May 2018
staying in Margate Beach, Margate
Die strand is baie lekker en daar is 'n paar restaurante met baie lekker etes wat nie baie ver van die verblyf af was nie.
Cecile E. - 11th May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Ons gunsteling vakansiedorp aan die Natalse Suidkus. Ongelukkig is die paaie net vol slaggate.
Timothy Keegan E. - 11th May 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Dit was altyd 'n lekker strand gewees, maar raak nou te besig.
Mariehet P. - 9th May 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Dit baie lekker.
Marinda O. - 9th May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Skoon en netjies Sal beslis weer gaan.
Mariana T. - 7th May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Pragtige area, soos enige munisipaliteit het die paaie aandag nodig. Baie sentraal geleë na aan alle winkels.
Ntombifikile N. - 7th May 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Its perfect de-stressing with blue clean sea. Everything is around full of entertainment and fun. The weather is great for playing on the beach or swimming.
Malinda D. - 3rd May 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Knap toilette op en dalk ekstra eetplek soos 'n Wimpy of koffiedrinkplek. Daar is groot area om te ontwikkel.
Shane B. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach, Margate
Very good.
Cindy J. - 2nd May 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Was regtig baie lekker en so baie om te doen en by 'n swemstrand.
Gerda V. - 2nd May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Pak geduld vir verkeer - veral in Bikers Week!
Zelda D. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach, Margate
Maak net seker dis nie bikers-weekend nie, want met kleinkinders en geraas en afbakening van sekere dele is dit moeilik om vrylik te beweeg en te ry.
Sonja M. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach, Margate
Alhoewel ons in Margate gewoon het, verkies ons Uvongo strand. Margate bietjie te besig. Maar ons was verbaas hoeveel moeite gedoen is om die plek skoon te hou.
Hein P. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach, Margate
Value destination!
Anandi E. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach, Margate
Bike Fest was baie besig. Gesukkel om in en uit by parkering te kom. Sekuriteit het ons gehelp met deurkodes en vloer waar om te bly. Baie lekker gebly.
Patricia M. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach, Margate
Beautiful.
Waldo K. - 2nd May 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Sal geensins aanbeveel dat jy in die strate rondloop nie en veral nie na son sak nie.
Gerrit J. - 2nd May 2018
staying in Margate
Pryse was oral opgeblaas vir die South Coast Bike Festival.
Akbur K. - 2nd May 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
I think this place is a hidden gem and needs to be advertised more in the media to show people how lovely it is out there.
Ben H. - 1st May 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Baie mooi strand.
Cheryl S. - 30th April 2018
staying in Margate Beach, Margate
The fact that there were fish in the river and shrimp in the sea indicates the health of the water. There were, however, some plastics/litter/rubbish on the right at the entrance to the beach.
Melinda V. - 30th April 2018
staying in Margate Beach, Margate
Ek was na die South Coast Bike Fest, en dit was lekker.
Thandeka M. - 30th April 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Keep up the good standard.
Ullysses M. - 30th April 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Beautiful beaches.
Warren L. - 24th April 2018
staying in Margate
Margate for me looks like part of a city, not so much holiday feeling there compared to Shelly Beach and other nearby areas!
Clifford J. - 23rd April 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Sal enige tyd wil terugkeer.
Michael K. - 18th April 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Wel, hulle het lekker strandbyeenkomste.
Anne C. - 17th April 2018
staying in Margate
Please be very careful at Uvongo beach. It was closed due to contamination and family all caught a bug.
Attie B. - 17th April 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Hang af van ligging in Manaba.
Garth & Claudia N. - 12th April 2018
staying in Margate
Margate het verander oor die jare, maar daar is soveel meer plek om van te kies om te oornag. Maak asseblief wyse besluite insake jou verblyf daar!
Ida L. - 11th April 2018
staying in Margate
Love Margate. Lekker vakansie atmosfeer.
Isla M. - 11th April 2018
staying in Margate Beach, Margate
Great place but we found quite a lot of glass on some of the smaller beaches around the rocks. Shoes were a must!
Pieter S. - 10th April 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Lovely clean and safe beach.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za