Resensies van Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1071 resensies.
. - 25th February 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Briljant!
. - 24th February 2019
staying in Margate
Al die plekke om te sien is naby aanmekaar en skep 'n lekker vakansie atmosfeer reg deur die jaar.
. - 18th February 2019
staying in Margate
Margate is the best pace.
. - 18th February 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Dit is 'n baie lekker strand en sal enige iemand aanbeveel om 'n plekkie naby St Michaels te kry. Is 'n baie skoon omgewing en het dit baie geniet om St Michaels te besoek.
. - 17th February 2019
staying in Margate
Baie lekker plek.
. - 16th February 2019
staying in Margate
Apart from the Eskom loadshedding which is beyond anyones control, it was sad to see that the water is of questionable quality and risky for human consumption. If I recall, it's a problem that the South Coast has been plagued with for a number of years and Ugu municipality don't seem to be able to resolve the issue.
. - 12th February 2019
staying in Margate
Gaan hou altyd daar vakansie.
. - 11th February 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Lekker strand om by te gaan ontspan.
. - 8th February 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
A relaxed area with good beaches. Accessible to shopping centres and Wild Waves is a must.
. - 28th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
St Michaels is 'n fantastiese strand. Skoon en netjies.
. - 23rd January 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Sien sterre.
. - 21st January 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba/Lucien-strand is een van die beste strande aan die Suidkus en het blouvlag status. Daar is rotse asook die swem strand met lewensredders.
. - 21st January 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Winkels is bietjie duur. Verder was alles baie lekker.
. - 19th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Netjiese strand - net baie glasstukke op strand, parkeerarea en plastiek tussen die rotse.
. - 13th January 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is okay. Ramsgate and Shelley Beach are better but in close proximity.
. - 9th January 2019
staying in Margate Beach, Margate
Netjies, skoon en veilig, bly net weg op vakansiedae, dan raak dit heeltemal onveilig en overcrowded.
. - 9th January 2019
staying in Margate Beach, Margate
Daar is niks vir jonger kinders om te doen, jy moet Wild Coast Sun toe ry om iets te kan doen.
. - 8th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Die strand en omgewing was vreeslik bemors met vullis en glasstukke na die nuwe jaar vieringe en het definitiewe gevaar ingehou om te besoek.
. - 6th January 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Verkies Manaba se strand bo Margate. Ook lekker naby aan Uvongo strand.
. - 6th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Die hoogseisoen in Desember is nie die ideale tyd om te gaan as jy stilte soek nie. Die swemstrand was oorval deur mense op tweede Kersdag en hulle het die plek bemors. Die verkeer aan die Suidkus is ook baie besig in Desember en mens kan skaars winkels toe gaan.
. - 6th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Kan dalk waaiers in kamer sit. Waarsku die mense van die geraas oor die nuwe jaar se tydperk, met al die mense wat aangery word om strand toe te kom, wat drankbottels stukkend gooi teen die mure.
. - 4th January 2019
staying in Margate
Die plek gaan agteruit wat netheid betref - die strate was vol papiere. Vol punte aan die polisie en sekuriteits-instellings. Hulle was heeltyd sigbaar en aktief besig.
. - 3rd January 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Uitstekende strand.
. - 31st December 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is gerieflik geleë tussen Uvongo en Margate - Sonnestrale is 800 m van Margate strand af. Daar is ongelooflike rotse en 'n getypoel tussen in. En dit is nie so kommersieel en oorvol soos Uvongo en Margate nie. Manaba is die beste van beide wêrelde.
. - 31st December 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Goeie uitsig met vriendelike mense en fantastiese omgewing.
. - 31st December 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Lovely town.
. - 29th December 2018
staying in Margate Beach, Margate
Margate Beach is the best and not congested like most beaches that I've been. Cleanliness and safety is also something I'll always admire about Margate.
. - 29th December 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Close to all amenities.
. - 28th December 2018
staying in Margate Beach, Margate
Baie oorbevolk binne seisoen.
. - 28th December 2018
staying in Margate
To add a bit of more upmarket restaurant as every one of them was full. And we needed a clean night out.
. - 28th December 2018
staying in Margate Beach, Margate
Margate self is nie sleg nie.
. - 28th December 2018
staying in Margate Beach, Margate
More security enforcement is needed right by the beach. Young kids are drinking excessively and this may cause to themselves and also other holiday makers as well.
. - 28th December 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Baie rustig. Die ideale plek vir 'n wegbreek - netjiese strand.
. - 27th December 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Good place to visit.
. - 27th December 2018
staying in Margate Beach, Margate
Omliggende strande is baie naby (skoner en meer kindervriendelik).
. - 25th December 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Dis naby die see en naby Wimpy op die strand waar gewoonlik vermaak gehou word.
. - 24th December 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie sentraal geleë en naby restaurante, winkels, gholfbaan en meeste goeie strande. St Michael's-on-Sea strand is egter nie geskik vir jong kinders nie. Parkering wemel van karwagte wat aggressief optree terwyl vakansiegangers kaal stort saam met hulle kinders. Ons het eerder Ramsgate se strande gebruik wat baie beter is.
. - 23rd December 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Baie mooi see-uitsig naby aan winkelsentrums.
. - 23rd December 2018
staying in Manaba Beach, Margate
It's good and clean.
. - 16th December 2018
staying in Margate
Netjies, stil. En net relaxing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]