Resensies van Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1040 resensies.
. - 3rd May 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Baie in en om Manaba om te doen wat lekker is saam die gesin.
. - 2nd May 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie lekker, alles wat mens soek is so bymekaar. Ons vakansie was baie lekker daar by St Michaels on Sea.
. - 2nd May 2019
staying in Margate
Het ongelukkig die agteruitgang van Margate beleef nadat ons weer daar was met hierdie trip. Baie hartseer daaroor, maar nou ja.
. - 1st May 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Oulike klein plekkie met 'n baie nice strand en naby aan baie ander doendinge.
. - 1st May 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
Pragtig.
. - 1st May 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Sien sterre.
. - 1st May 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
Also central to restaurants and great breakfast places.
. - 29th April 2019
staying in Margate Beach, Margate
Die bike naweek was besig, maar ons beplan om weer te kom kuier.
. - 29th April 2019
staying in Margate Beach, Margate
It's always a pleasure to visit Margate Beach, a paradise away from home.
. - 29th April 2019
staying in Margate
Was teleurgestel oor die motorfiets rally wat daar was. Ons as vakansiegangers kon glad nie by die strand uitgekom het nie, alle ingange was toe en hulle wou hê jy moes R100 'n dag betaal al wil jy net stand toe gaan of by 'n eetplek iets gaan eet. Ons het glad nie in die rally belanggestel nie, en kon nie eers een keer in ons 10 dae wat ons daar was strand toe gaan nie. Ek dink dit is baie sleg.
. - 29th April 2019
staying in Manaba Beach, Margate
'n Lekker stil omgewing.
. - 24th April 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Pragtige dorpie! Vriendelike mense en strand is beeldskoon!
. - 23rd April 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
Lekker rustig net buite die gejaag van Margate.
. - 23rd April 2019
staying in Margate Beach, Margate
On my previous visit Margate Main Beach had free Wi-Fi for all. What happened to it?
. - 23rd April 2019
staying in Margate Beach, Margate
Skoon, veilig en lekker.
. - 23rd April 2019
staying in Margate Beach, Margate
Margate Beach seems to have been neglected with respect to maintenance and safety but it seems like the local municipality and law enforcement is making an effort to correct this issue. Cleaning staff were visible every evening and law enforcement vehicles were very vigilant throughout the day and night.
. - 22nd April 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Views are breathtaking. Beach close.
. - 15th April 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Skoon.
. - 15th April 2019
staying in Margate
Margate and surrounding areas on the South Coast are lovely, a lot of attractions and places and things to do.
. - 14th April 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Die skoonste strand daar rond.
. - 10th April 2019
staying in Margate Beach, Margate
Very close nice beach. You can even view it whilst sitting on the balcony.
. - 9th April 2019
staying in Manaba Beach, Margate
'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!
. - 9th April 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is 'n pragtige en skoon strand. Sal dit vir toeristebestemming aanbeveel.
. - 9th April 2019
staying in Margate
Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos.
. - 8th April 2019
staying in Margate Beach, Margate
Thanks a lot guys, its a lovely place, peace and beautiful. We enjoyed it a lot.
. - 8th April 2019
staying in Margate Beach, Margate
It's perfect.
. - 7th April 2019
staying in Margate Beach, Margate
Strand nie meer so skoon nie. Daar word baie plastiek en bottels uitgespoel. Sal voorstel dat stadsraad mense in diens neem om strand daagliks skoon te hou.
. - 6th April 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
Heerlik, rustig en besonders skoon.
. - 5th April 2019
staying in Margate Beach, Margate
Netjies, skoon en veilige strand.
. - 31st March 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Baie stil gewees. Ons was mal daaroor.
. - 31st March 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Lekkerste rustige strand. Mooiste rotse. Alles wat jy soek is binne loopafstand. Great plek.
. - 30th March 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Strand is vuil.
. - 28th March 2019
staying in Margate Beach, Margate
Baie lekker strand, maar gebreekte glas op strand is gevaar asook baie bedelaars!
. - 28th March 2019
staying in Margate Beach, Margate
Veilig, skoon.
. - 26th March 2019
staying in Margate
Great.
. - 26th March 2019
staying in Margate Beach, Margate
Ons verkies Marina, St Michael's of Manaba. Veilig en nie so bedrywig.
. - 24th March 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
Very clean and safe for walks by the sea.
. - 23rd March 2019
staying in Margate
Die dorp is nice, maar die strand nie die kleiner strande is minder mense en beweeg ruimte.
. - 19th March 2019
staying in Margate
Restaurante out dated en water was 'n probleem. Moes terugry Homestead toe om 'n toilet te gebruik.
. - 11th March 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie lekker swemstrand met sagte sand. Sal enige tyd weer daar vakansie hou.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]