Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1036 reviews.
"Moet nie in die see swem lanks Laguna La Creta nie. Gaan eerder by die pad af na Lucien Beach. Anderstes is Uvongo 'n okei plek om te bly."
"Ten spyte van die besoedeling agv die lagoon en die rivier was die area en dorp ook skoon gewees. Daar was genoeg ander strande om Uvongo om by te gaan ontspan."
"Net jammer oor die e-coli in die hoofstrand se water wat ons hele gesin siek gemaak het. Manaba strand was 'n beter swemstrand."
"Uitstekende swemstrand en toereikende besighede vir noodsaaklikste benodigdhede."
"Strand bietjie besig party dae, wat seker heeltemal verstaanbaar is vir Desember, maar nooit vreeslik crowded. Lekker plek om vakansies deur te bring, net jammer dis te ver van Gauteng om meermale te gaan."
"Pratige plek en als is om jou jy hoef nie baie ver te ry na winkels toe nie. Eetplekke is volop en by jou."
"Sou graag meer wou sien van die dorp m.a.w waar is staproetes, museums, 4x4 roetes."
"Don't drink the water, always carry bottled water as tap water is not good for consumption."
"Uvongo is quite a sleepy town and if you are not a huge beach lover you may find it a little boring."