We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mbombela (Nelspruit)
4.5/5
volgens 594 resensies

Lees regte resensies van Mbombela (Nelspruit) van 594 geverifieerde gaste

Indien jy Mbombela (Nelspruit) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mbombela (Nelspruit).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mbombela (Nelspruit) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mbombela (Nelspruit) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mbombela (Nelspruit) akkommodasie

Bladsy 5 - 111 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Percy Perfect

Selfsorg in | West Acres, West AcresMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense

Percy Perfect is 'n knus woonstel in Mbombela (Nelspruit) en het slaapplek vir 2 gaste. Die eerste eenheid het 'n...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense

20% af Langtermyn-verblyf!

Wood Owl Bush House

Selfsorg in | Sonheuwel, SonheuwelMbombela (Nelspruit)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 5 mense

Wood Owl Bush House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n bosagtige gebied op 'n 6 ha-kleinhoewe in die voorstede van...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

3 on Greger is 'n netjiese en gerieflike selfsorg-eenheid met 2 en suite-kamers. Dis sentraal geleë is in 'n stil w...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

Road Lodge Mbombela

Hotel in | West Acres, West AcresMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense

Road Lodge Mbombela is gerieflik langs die sustereiendom, Town Lodge Mbombela, geleë. Gaste kan in die Town Lodge-s...

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense

@ 4 Annette

Gastehuis in | Sonheuwel, SonheuwelMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

@ 4 Annette is in 'n stil buurt in Mbombela (Nelspruit) net 5 kilometer vanaf Mbombela (Nelspruit) Natuurreservaat ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Nightjar Guest Lodge

Selfsorg in | Sonheuwel, SonheuwelMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Die Nightjar Guest Lodge bied verblyf in 'n bos-opset op 'n 6 ha-plot in die woonbuurte van Mbombela (Nelspruit). A...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

La Roca Guest House

Gastehuis in | Sonheuwel, SonheuwelMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R1 438
per nag, vir 2 mense

La Roca, 'n top-instansie wat grens aan die Mbombela (Nelspruit) Natuurreservaat, bied luukse verblyf met 'n vriend...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 438
per nag, vir 2 mense

Hummingbird's Nest Guesthouse is in 'n stil buurt 2 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se middestad. Die gastehuis bied...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 1 mens

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Artist's Attic Self-Catering Cottage is 2 tuin-eenhede langs 'n woonhuis in Steiltes, Mbombela (Nelspruit). Dié sti...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense

HPTwelve bied gemaklike selfsorg- of B&B-verblyf naby Mbombela (Nelspruit) se middestad en is net 3 minute se stap ...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense

In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin en...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem